Bergdoring Pharmacy

Bergdoring Pharmacy A pharmacy in the heart of Klein Windhoek providing the products you need for peace of mind!

Ons hou die Gesalfde produkte-reeks aan! ’n Handgemaakte versameling uit Kaapstad, Suid-Afrika — gevul met betekenis, so...
28/10/2025

Ons hou die Gesalfde produkte-reeks aan!
’n Handgemaakte versameling uit Kaapstad, Suid-Afrika — gevul met betekenis, sorg en salwing.
Kom ontdek die unieke stukke wat met liefde en geloof geskep is.

Big Walk for Cancer – Tomorrow! (25 October 2025) Don’t forget to put on your walking shoes and join us tomorrow at 07:0...
24/10/2025

Big Walk for Cancer – Tomorrow! (25 October 2025)

Don’t forget to put on your walking shoes and join us tomorrow at 07:00 for the Big Walk for Cancer at Mediclinic Windhoek, Heliodoor Street!

We invite all individuals, families, and schools to participate in and support this special event as we walk together in honour of cancer warriors and survivors. Let’s make every step a symbol of hope, strength, and unity.

📍 When: Saturday, 25 October 2025
🕖 Time: 07:00
📍 Where: Mediclinic Windhoek, Heliodoor Street

Let’s paint the streets and show our community spirit in action!

Your liver is your body's filter so clean it regularly. Himalaya Liv 52 DS helps with detoxifying the liver naturally; e...
20/10/2025

Your liver is your body's filter so clean it regularly. Himalaya Liv 52 DS helps with detoxifying the liver naturally; essential for overall health.

Body Oil / Lyfolie – LigdraerSmeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanni...
18/10/2025

Body Oil / Lyfolie – Ligdraer
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Met die Heilige Gees in ons, is ons almal ligdraers. So wanneer jy weer voel of die donker jou wil oorweldig, herinner jouself aan die Lig binne in jou. Skyn waar jy ookal gaan, hierdie wêreld het Lig nodig.
Julle is die lig vir die wêreld. ‘n Stad wat op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie 2 Matteus 5:14
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Roosmalva & Bergamot
Ons is trots om die reeks aan te hou — ’n handgemaakte versameling uit Kaapstad, Suid-Afrika, gevul met betekenis, sorg en salwing. Kom loer gerus in om die res van die Gesalfde Produkte-reeks te beleef.

Body Oil / Lyfolie – LigdraerSmeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanni...
18/10/2025

Body Oil / Lyfolie – Ligdraer
Smeer die olie aan na ‘n heerlike stort of gooi so bietjie in jou badwater vir ‘n ontspanningsfees. Met die Heilige Gees in ons, is ons almal ligdraers. So wanneer jy weer voel of die donker jou wil oorweldig, herinner jouself aan die Lig binne in jou. Skyn waar jy ookal gaan, hierdie wêreld het Lig nodig.

Julle is die lig vir die wêreld. ‘n Stad wat op ‘n berg lê, kan nie weggesteek word nie 2 Matteus 5:14
Basis van Amandel-, Druiwepit- en Kasterolie. Essensiële olies: Roosmalva & Bergamot

Ons is trots om die Gesalfde reeks aan te hou — ’n handgemaakte versameling uit Kaapstad, Suid-Afrika, gevul met betekenis, sorg en salwing. Kom loer gerus in om die res van die Gesalfde Produkte-reeks te beleef.

October is Breast Cancer Awareness Month.  We invite all individuals and schools to participate in and support the big w...
14/10/2025

October is Breast Cancer Awareness Month.

We invite all individuals and schools to participate in and support the big walk taking place on Saturday, 25 October at 07:00 at Mediclinic Windhoek, Heliodoor Street.

Oktober is Borskankerbewustheidsmaand.

Ons nooi alle individue en skole uit om deel te neem en die groot stap te ondersteun wat plaasvind op Saterdag, 25 Oktober om 07:00 by Mediclinic Windhoek, Heliodoorstraat.

Skandeer die QR-kode en laat ons jou bestelling vinnig en veilig by jou huis aflewer!Termes en voorwaardes geld.        ...
12/10/2025

Skandeer die QR-kode en laat ons jou bestelling vinnig en veilig by jou huis aflewer!
Termes en voorwaardes geld.


Skandeer die QR-kode en laat ons jou bestelling vinnig en veilig by jou huis aflewer! Termes en voorwaardes geld.
12/10/2025

Skandeer die QR-kode en laat ons jou bestelling vinnig en veilig by jou huis aflewer! Termes en voorwaardes geld.

Himalaya Mentat helps you zone in and concentrate when it's crunch time. The natural ingredients boost brain power by im...
08/10/2025

Himalaya Mentat helps you zone in and concentrate when it's crunch time. The natural ingredients boost brain power by improving focus and cognitive abilities.
Available in store now!

Give gifts that make a difference — that go deeper than just the surface.We proudly stock the Gesalfde range — a handmad...
06/10/2025

Give gifts that make a difference — that go deeper than just the surface.
We proudly stock the Gesalfde range — a handmade collection from Cape Town, South Africa, filled with meaning, care, and anointing.
* Anointing Oil (10ml)
Use this oil as the Spirit leads you.
Anoint your home, your workplace, or your loved ones with faith and intention.
Ingredients:
Olive oil, almond oil, myrrh & cinnamon.
Feel free to visit us and experience the rest of the GesalfdeProdukte range in store.

Gee geskenke wat ’n verskil maak — wat dieper gaan as net die vel.
Ons is trots om die Gesalfde-reeks aan te hou — ’n handgemaakte versameling uit Kaapstad, Suid-Afrika, gevul met betekenis, sorg en salwing.
* Salwingsolie (10ml)
Gebruik hierdie olie soos die Gees jou lei.
Salf jou woning, jou werksplek of jou mense met geloof en bedoeling.
Bestanddele:
Olyfolie, amandelolie, mirre & kaneel.
Kom loer gerus in om die res van die Gesalfde Produkte-reeks te beleef.

02/10/2025

📚 Calm Minds · Bright Future
The school year is easier when minds are calm and focused. 🌿
Serobrine’s natural blend of Sceletium, NAD+, and Vitamin B6 helps kids and teens:
✨ Improve focus & concentration
✨ Reduce anxiety & overwhelm
✨ Sleep better for learning success

💚 Safe for ages 6+ · Non-habit forming · Trusted by families

Neutralise stomach acidity just like that 🫰 with Himalaya Himcocid-SF Suspension. The Ayurvedic properties in the herbal...
02/10/2025

Neutralise stomach acidity just like that 🫰 with Himalaya Himcocid-SF Suspension. The Ayurvedic properties in the herbal ingredients quickly relieves ulcers and indigestion when you've had a little too much to eat.

Address

Berg Street
Windhoek
90000

Opening Hours

Monday 08:00 - 19:00
Tuesday 08:00 - 19:00
Wednesday 08:00 - 19:00
Thursday 08:00 - 19:00
Friday 08:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 14:00
Sunday 09:00 - 13:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bergdoring Pharmacy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Bergdoring Pharmacy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram