Art for the Heart with Karin
- Home
- United States
- Odenton, MD
- Art for the Heart with Karin
Art for the Heart guidance and support. Mandala Art, Neurographic Art, Mindful doodling and Creative Journaling.
(1)
Address
603 Forest Walk Lane
Odenton, MD
7975
Opening Hours
Monday | 4pm - 7pm |
Tuesday | 4pm - 7pm |
Wednesday | 4pm - 7pm |
Thursday | 4pm - 7pm |
Friday | 4pm - 7pm |
Saturday | 10am - 12pm |
Telephone
Website
Alerts
Be the first to know and let us send you an email when Art for the Heart with Karin posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.
Shortcuts
Daar is hulp wanneer die lewe druk.
Swaarkry is deel van die lewe. AS DIE LEWE DRUK is dit belangrik om jouself goed te versorg. Deel van self-sorg is om iemand te vind wat jou kan ondersteun en jou kan help om aan te hou funksioneer ten spyte van die swaar.
Daar is verskillende lewensituasies wat vir ons ʼn ervaring van verlies en desperaatheid veroorsaak. VERSORGING EN BEGELEIDING WORD BELANGRIK wanneer; ʼn geliefde sterf, ʼn belangrike verhouding tot ʼn einde kom, egskeiding gebeur, ʼn mens jou werk verloor, jou troeteldier sterf, jou gesondheid agteruit gaan, jy jou werk verloor, jou kind met ADHD gediagnoseer word, of enige ander traumatiese gebeurtenis jou realiteit verander of bedreig.
Toe my huwelik van 23 jaar ʼn paar jaar gelede tot ʼn einde gekom het en ek finansieel op my knieë was, het die maklike antwoorde net nie meer sin gemaak nie. Ek moes daadwerklik soek vir maniere om die trauma en verlies te hanteer en terselfdertyd ʼn veilige tuiste vir my kinders te skep. Ten spyte van die feit dat ek ʼn gekwalifiseerde berader was het die intensiteit van die verlies my onkant gevang. Ek moes leer wat my vorentoe help het en wat my in ʼn web van moedeloosheid gevange hou. Ek moes VAARDIGHEDE AANLEER wat my kon help om een tree voor die ander te sit. Dit is hierdie VAARDIGHEDE wat ek graag met jou wil deel.
Wat ek aanbied: