SAVF Silwerjare Tehuis 010-877 NPO & Behuising 011-025 NPO

  • Home
  • SAVF Silwerjare Tehuis 010-877 NPO & Behuising 011-025 NPO

SAVF Silwerjare Tehuis 010-877 NPO  & Behuising 011-025 NPO Providing 24-hour care to frail older people.

The care includes accommodation, all meals, nursing services, laundry services, and related services in the interest of the residents.

19/03/2026
09/02/2026

*If you see ‘Add to Cart’ buttons above, it means we have stock available. Act now to secure your order while supplies last.

05/02/2026

Siwerjare ouetehuis in Bethal bied bg. gholfdag aan in samewerking met Bethal gholfklub ter fondsinsameling vir die ouetehuis.
Om van die dag 'n sukses te maak, benoding ons die gemeenskap se hulp.
Die vlg. word benodig:
-Spelers. Skryf in by gholfklub.
-Putjieborge:R2000.00 per putjie. Putjieborge is welkom om advertensies van hul besighede by die baan aan te bring.
-Slagskape vir skaapbraai asook pryse.
-Enige ander pryse. Moet egter twee soortgelyke pryse wees a.g.v. die spelformaat.
-Donasies. Die ouetehuis ervaar finansiële druk en enige donasie sal baie welkom wees. As nie- winsgewende, nie- regeringsorganisasie, kan ons Art. 18A sertifikate uitreik vir belastingaftrekkings.
Bankbesonderhede:
SAVF Silwerjare Bethal.
Absa Bethal
Tjekreno. 4048701418
Takkode: 632005
Verw. Gholfdag.
Dankie dat u bereid is om 'n baie verdienstelike saak te ondersteun.
Hennie Jordaan.
0828224114

Baie dankie Afriforum Bethal. Julle is engele! Stil stil is gate in ons pad reggemaak. Maak dit vir ons besoekers en inw...
22/01/2026

Baie dankie Afriforum Bethal. Julle is engele! Stil stil is gate in ons pad reggemaak. Maak dit vir ons besoekers en inwoners sommer baie makliker. Dankie

Vlytige vingers by Kunsvlyt 19 Januarie. Buite seniors welkom om in te skakel.
20/01/2026

Vlytige vingers by Kunsvlyt 19 Januarie. Buite seniors welkom om in te skakel.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when SAVF Silwerjare Tehuis 010-877 NPO & Behuising 011-025 NPO posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share