Liebenberg, Pretorius en Muller Fisioterapeute

Liebenberg, Pretorius en Muller Fisioterapeute Physiotherapy Practice of Sunet Liebenberg, Nelise Pretorius and Karla Muller

Baie hartlik welkom aan Nélise Pretorius wat haar by ons praktyk aansluit!Nélise neem oor by Grethe Gouws wat verhuis he...
04/06/2025

Baie hartlik welkom aan Nélise Pretorius wat haar by ons praktyk aansluit!
Nélise neem oor by Grethe Gouws wat verhuis het na Johannesburg.
Ons wens Nélise alle sukses en voorspoed toe met hierdie nuwe en opwindende hoofstuk in haar lewe!
Vir afsprake by Nélise skakel gerus 0515225628 of 0615217877

Beste Pasiënte!Die praktyk is oop en Karla staan gereed om te help in geval van nood. Let asb op ons feestyd-tye.
23/12/2024

Beste Pasiënte!
Die praktyk is oop en Karla staan gereed om te help in geval van nood.
Let asb op ons feestyd-tye.

Beste Pasiënte,Sien asb. hieronder die feestyd-tye. Let asb. daarop dat die praktyk slegs gesluit sal wees tydens die pu...
11/12/2024

Beste Pasiënte,
Sien asb. hieronder die feestyd-tye.
Let asb. daarop dat die praktyk slegs gesluit sal wees tydens die publieke vakansiedae.
Karla sal graag help gedurende die feesseisoen, dus skakel gerus die praktyk by 0515225628.

Julle is kosbaar!So baie dankie vir alles wat julle vir ons doen en beteken! Gelukkige Sekretaressedag! 💛💛
04/09/2024

Julle is kosbaar!
So baie dankie vir alles wat julle vir ons doen en beteken!
Gelukkige Sekretaressedag! 💛💛

Goeiemôre Pasiënte! Siende dat 2024 nou regtig in alle erns begin, wil ons graag aan elkeen ‘n gesonde en voorspoedige j...
15/01/2024

Goeiemôre Pasiënte!

Siende dat 2024 nou regtig in alle erns begin, wil ons graag aan elkeen ‘n gesonde en voorspoedige jaar toewens!

Ons sien uit om u hierdie jaar van hulp te kan wees ! Onthou, ons verwelkom graag privaat-, sowel as mediese fonds pasiënte. As ‘n diens aan u, dien ons u rekening direk by u betrokke mediese fonds in en hef ons slegs die voorgeskrewe tarief van u mediese fonds.

Skakel ons dus gerus vir ‘n afspraak by 0515225628.

Indien iemand dalk ‘n fisioterapeut sou benodig - die praktyk is oop en Grethe is beskikbaar vir afsprake. (27, 28, 29 D...
27/12/2023

Indien iemand dalk ‘n fisioterapeut sou benodig - die praktyk is oop en Grethe is beskikbaar vir afsprake. (27, 28, 29 Desember 2023).

To every patient that has been part of my 20 year journey in my private physiotherapy practice:It is time to say farewel...
30/09/2023

To every patient that has been part of my 20 year journey in my private physiotherapy practice:

It is time to say farewell as a physiotherapist.

My health was challenged earlier this year due to Covid 19, and due to post Covid complications, I have decided to sell my physiotherapy practice to Karla Muller.

Karla is a dynamic, friendly, kind and amazing physiotherapist. She will start her new journey taking care of each patient on 1 October 2023 at the same address : 65 Olive Grinter Avenue, Fichardt Park, Bloemfontein, together with Sunet Liebenberg, Grethe Gouws (Physiotherapists) and Esti Kruger( Biokinetician).

Please know that this was an exceptionally difficult decision to make.

I would like to thank each one of you for your loyalty, trust and confidence you bestowed on me.
It was always a delight to have you as a patient and have you believe in me.

Each conversation, laughter, tears shared and memories will be cherished!

I trust that you will be able to continue this wonderful patient - physiotherapy relationship with Karla. Please contact her at the practice 051-5225628 or 0764508014.

God Bless🙏🏻🙏🏻
Charleen Dippenaar

Geseënde Paasfees aan al ons pasiënte, kollegas, vriende en familie. ✝️
07/04/2023

Geseënde Paasfees aan al ons pasiënte, kollegas, vriende en familie. ✝️

Waarmee kan ons vandag help? Skakel gerus 0515225628 vir ‘n afspraak. Fisioterapie-groete!
06/03/2023

Waarmee kan ons vandag help? Skakel gerus 0515225628 vir ‘n afspraak. Fisioterapie-groete!

Liebenberg, Dippenaar and Gouws Physiotherapists are proud to be associated  with the tournament as the official physiot...
04/02/2023

Liebenberg, Dippenaar and Gouws Physiotherapists are proud to be associated with the tournament as the official physiotherapists.

Ons dank gaan aan ons Hemelse Vader, ons families, vriende, kollegas en pasiënte wat die pad van 2022 saam met ons gesta...
31/12/2022

Ons dank gaan aan ons Hemelse Vader, ons families, vriende, kollegas en pasiënte wat die pad van 2022 saam met ons gestap het. Mag 2023 ‘n geseënde en mooi jaar vir elkeen van u wees!

Hiermee stel ons u graag in kennis dat die praktyk oop sal wees en beskikbaar vir afsprake op 28,29 en 30 Desember 2022 ...
27/12/2022

Hiermee stel ons u graag in kennis dat die praktyk oop sal wees en beskikbaar vir afsprake op 28,29 en 30 Desember 2022 en daarna weer vanaf 3 Jamuarie 2023. Skakel gerus 0825787555 of 0515225628 vir afsprake. 🌸🌸

Address

Mangaung

Opening Hours

Monday 07:30 - 17:00
Tuesday 07:30 - 17:00
Wednesday 07:30 - 17:00
Thursday 07:30 - 17:00
Friday 07:30 - 17:00

Telephone

+27515225628

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Liebenberg, Pretorius en Muller Fisioterapeute posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share