26/10/2022
Dankie vir al die CVs wat ons al ontvang het. Ons werk daar deur en sal eersdaags na die gekose kandidate uitreik.
Let wel dat ons heelwaarskynlik eers op 1 Maart sal begin handeldryf. Daar is nog n hele paar admin take om te verrig voor ons kan oopmaak, maar ons sien ook geweldig daarna uit om vir die gemeenskap van diens te wees.