23/09/2025
Helpende Hand het vandag ons inwoners bederf met ń heerlike middag vol beweging, pret en lag.
Hulle het saam ń verskeidenheid oefening en speeltjes gedoe wat nie net liggaamlike gesondheid bevorder nie, maar ook die harte laat warm voel.
Dankie aan Helpende Hand vir julle tyd en liefde, dit beteken baie vir ons inwoners en Huis Marie Louw.