K R O O N L I E F

K R O O N L I E F Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from K R O O N L I E F, Cape Town.

KROONLIef stel bekend!!Ouma-Lief!!Elke liewe een van die handgemaakte perfekte Love Inspired Gift!Van ons hart tot joune...
07/03/2025

KROONLIef stel bekend!!
Ouma-Lief!!

Elke liewe een van die handgemaakte
perfekte
Love Inspired Gift!
Van ons hart tot joune!!

Kontak my gerus!!
Ons neem bestellings!

Roxy @ 0828288160

Opwindende Nuus!!!1 April 2025 LAUNCHKROONLIEF KLASKAMER!!Die idee met KROONLIEF KLASKAMERis n “werkswinkel” waar jy een...
02/03/2025

Opwindende Nuus!!!

1 April 2025
LAUNCH
KROONLIEF KLASKAMER!!

Die idee met KROONLIEF KLASKAMER
is n “werkswinkel” waar jy een van die spesifieke aktiwiteite kan kies om te maak.
Dit gaan kreatief wees, dit gaan pret wees, dit gaan JOUNE wees!
(Meer inligting volg met die GROOT DAG!!)

KROONLIEF KLASKAMER is beskikbaar om te doen as aktiwiteit vir jou kind se verjaarsdag partytjie
(9 jaar en ouer)
Of n kreatiwe tyd saam jou vriendinne
of as n span bou aktiwiteit.

So in my hart is daar 3 bene van K R O O N L I E F

1.
Die Produkte d**k ek is goed vas gelê na n jaar.
Daar is wel nog produk ontwikkeling en add ons.
En die gedagte van n Love Inspired Gift
van my hart tot joune het ek geimprint

Ook gaan KROONLIEF products n “add-on” kry
Waar ek n paar ekstra mense aan boort bring met KROONLIEF!
Onder andere stel ek bekend dat
OUMA-LIEF
ook gaan deel vorm van die nuwe
KROONLIEF produkte wat beskikbaar gaan wees - sodra my Logo in plek is en geaktiveer is met my nuwe produkte!
So ek sien baie uit na die
NEW and IMPROVED KROONLIEF look!

2.
KROONLIEF KLASKAMER
L O A D I N G . . . .

3.
Dan die is die HART van KROONLIEF!!
Iets wat ek nie kan wag tot ek kan se dit was KROONLEIF se eerste, maar eerlik, dit sal ek eers REVEAL na die helfte van die jaar verby is….
So watch this space!!!
1 Julie 2025

Vandag vier ons K R O O N L I E F se EERSTE bestaans jaar!! Lekker om terug te kyk na n jaar van groei en droom!Onderste...
01/03/2025

Vandag vier ons K R O O N L I E F se
EERSTE bestaans jaar!!

Lekker om terug te kyk na n jaar van groei en droom!
Ondersteun en mense Inspireer! Bederf!
Met die perfekte
Love Inspired Gift!

Met die hart van KROONLIEF -
wat vir my die BESKERMDE LIEFDE van My Vader is

GREAT REVEAL!!
KROONLIEF se Logo en Look gaan verander vir verskeie redes, maar oorhoofs vir “Retail”
Maar verseker dit sal nogsteeds dieselfde kwaliteit handgemaakte produkte wees wat oorvloei met LIEFDE! En ook!! KROONLIEF se produk reeks brei uit!

Let the Birthday Celebration begin!!!Soos alles sal ek dit in oorvloed doen… Voorbereiding vir die viering van KROONLIEF...
27/02/2025

Let the Birthday Celebration begin!!!
Soos alles sal ek dit in oorvloed doen…
Voorbereiding vir die viering van KROONLIEF se gedenk dag begin!

1 Maart 2025 is K R O O N L I E F n jaar!!!

Kinderlik Opgewonde!!
Nederig Dankbaar!!

Kinderlik Opgewonde en met n Dankbare Hart begin ek die dae af tel! En dit is net gepas dat ek n Celebration Fees sal ho...
14/02/2025

Kinderlik Opgewonde en met n Dankbare Hart begin ek die dae af tel! En dit is net gepas dat ek n Celebration Fees sal hou!

You have been invited!!
Graag nooi ek jou wat saam
my DROOM en GLO in KROONLIEF

Om terug te kyk na n
ONGELOOFLIKE jaar van bestaan!

Daar sal n klein KROONLIEF bederf as geskenkie wees, en ek sal die reis van my eerste jaar en wat ek geleer het graag met jou deel!

Kom geniet die oggend saam
KROONLIEF en sit aan die FEESMAAL TAFEL!!
Kontak my gerus vir meer inligting!!!

Dankie vir almal se LIEFDE en ONDERSTEUNING!

Gelukkige Valentynsdag!! 💛
14/02/2025

Gelukkige Valentynsdag!! 💛

09/02/2025
VrouenetwerkEntrepreneurs - julle wil nie hierdie misloop nie! Dis ons EERSTE Vrouenetwerk Werkswinkel en is so opgewond...
30/01/2025

Vrouenetwerk

Entrepreneurs - julle wil nie hierdie misloop nie! Dis ons EERSTE Vrouenetwerk Werkswinkel en is so opgewonde dat ons sommer 'n 60% afslag gee! 🤩🥳 En hierdie een is werklik 'n belegging in jouself en jou besigheid...

Slegs 20 plekke beskikbaar - moenie hierdie kans misloop nie!

KROONLIEF PRODUCTS!!!Spoil yourself! Or a friend!!KROONLIEF! The perfect Love Inspired Gift from my heart to yours!!!
29/01/2025

KROONLIEF PRODUCTS!!!

Spoil yourself! Or a friend!!

KROONLIEF! The perfect Love Inspired Gift from my heart to yours!!!

Wonderlike voorreg om deel te wees van die ongelooflike groep vrouens!! Vrouenetwerk
21/01/2025

Wonderlike voorreg om deel te wees van die ongelooflike groep vrouens!! Vrouenetwerk

KROONLIEF EN-ROUTE Upington toe!!EXCITING NEWS!!KROONLIEF gaan oor die tydperk van 24 Februarie 2025 - 2 Maart 2025n kom...
20/01/2025

KROONLIEF EN-ROUTE Upington toe!!

EXCITING NEWS!!
KROONLIEF gaan oor die tydperk van
24 Februarie 2025 - 2 Maart 2025
n kompetisie hardloop saam Fairy Feet

Dit sal my grootste Bemarking poging wees!
En dan natuurlik vier ons ook
K R O O N L I E F se eerste verjaarsdag
1 Maart 2025!
So n ongelooflike spesiale tyd wat vir my voorlê

Ek is kinderlik opgewonde en nederig dankbaar vir die geleentheid!

















KROONLIEF se Nuwe Jaar begin!Eerste Bestelling is oppad na Hermanus toe www.kroonlief.com
13/01/2025

KROONLIEF se Nuwe Jaar begin!
Eerste Bestelling is oppad na Hermanus toe

www.kroonlief.com

















Vakansie Tyd is verby en KROONLIEF is weer oop vir besigheid!Die perfekte Love Inspired Gift van My hart tot Joune!!www....
06/01/2025

Vakansie Tyd is verby en KROONLIEF is weer oop vir besigheid!

Die perfekte Love Inspired Gift
van My hart tot Joune!!

www.kroonlief.com

Address

Cape Town
7750

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when K R O O N L I E F posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to K R O O N L I E F:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram