15/01/2026
๐พ Presisievoeding: Die Langtermyn-Winswenner in Veeboerdery
Baie produsente kyk onmiddellik na die prys van voer en werk hul begroting daarvolgens uit, maar met presisievoeding moet jy eerder die hoogste wins per eenheid oorweeg โ hetsy dit โn vleis-, melk- of wolproduksie-eenheid is. Verder moet die totale hoeveelheid wat geproduseer word teenoor die grootte van die produksie-area bepaal word deur:
๐Voerdoeltreffendheid
๐Groeitempo
๐Melkproduksie
๐Reproduksiesukses
Al hierdie faktore word deur korrekte voeding beรฏnvloed.
Hoewel presisievoeding oรซnskynlik duur mag voorkom, is die wins wat oor die lang termyn gegenereer word soveel groter. Om winsgewend te boer behoort produsente altyd die bestuursfaktor in gedagte te hou. Selfs die beste aanvullings kan nie opmaak vir swak bestuur nie. Presisievoeding vereis dat produsente hul vee se voerinname monitor, weidings reg bestuur en kondisie dophou. Goeie bestuur verseker dat aanvullings nie vermors word nie en dat vee die volle voordeel daarvan geniet. Westbury raai boere aan om:
โ
Voerinname te monitor
โ
Weidingsrotasie te bestuur
โ
Kondisie dop te hou en aan te teken.
= Maksimale ROI op elke sak Westbury-aanvulling.
Vir meer inligting, kontak ons by:
๐082 450 6196
๐ง info@westburysa.co.za
Westbury Supplement Feeds is beskikbaar by:
๐ ๐จ๐๐๐๐ฒ๐๐๐
๐ ๐๐จ๐จ๐ข๐ก๐จ๐๐ค ๐๐จ๐๐ซ๐๐๐ซ๐ฒ in Gauteng
๐ Geselekteerde ๐๐๐๐ฏ๐๐ฅ๐ ๐๐ ๐ซ๐จ๐๐ก๐๐ฆ takke
Want presisievoeding + goeie bestuur = volhoubare wins. ๐น๐