20/04/2026
Dankie Wilna Booysen vir jou omgee!
Ons is ongelooflik dankbaar vir die donasie van ’n 4-sny broodrooster wat ons kombuis se daaglikse werk ligter en ons seniors se oggende warmer maak.
Hierdie praktiese geskenk bring nie net gerief nie, maar ook ’n gevoel van liefde en omgee wat ons huis vul.
– Goue Jare Bejaardesorg 💛
015 000 6137 | NPO No. 046 494