Basjan's Colostomy reversal

Basjan's Colostomy reversal Help raise funds for Basjan's colostomy reversal

I have reached 200 followers! Thank you for your continued support. I could not have done it without each of you. 🙏🤗🎉
01/01/2024

I have reached 200 followers! Thank you for your continued support. I could not have done it without each of you. 🙏🤗🎉

29/10/2023
20/03/2023
Basjan is vanoggend ontslaan. Ons bid oneindige seëninge en gesondheid oor jou Basjan! S.D.G!Anita K**k
21/02/2023

Basjan is vanoggend ontslaan. Ons bid oneindige seëninge en gesondheid oor jou Basjan!
S.D.G!
Anita K**k

07/02/2023

Na verlede week se effense hobbelpaadjie, het Basjan se poliep uitslae terug gekom as goedaardig. Ons loof die Here daarvoor!!

Basjan is vandag weer opgeneem, waarvan die Dr more deel van die poliep sal uitsny en dan ook die colostomy reversal sal doen.

Bid asb saam vir Basjan en sy gesin!

Anita K**k

02/02/2023

1 Feb 2023 was 'n groot dag met opwinding waar Basjan se colostomy reversal operasie sou plaasvind. Dr het in teater 'n baie groot poliep in die derm opgetel, en 'n biopsie gedoen, tot gevolg dat die reversal operasie nie kon plaasvind nie. Die uitslae sal eers volgende week beskikbaar wees. Ons hou almal op hoogte en vra vir elkeen se gebede dat die uitslae skoon sal uitkom.

Ubee4me
Anita K**k

Baie dankie vir elkeen se bydrae, borg en koop van kaartjies! Baie geluk aan Julia Smit en John Eloff! Geniet hierdie le...
01/11/2022

Baie dankie vir elkeen se bydrae, borg en koop van kaartjies! Baie geluk aan Julia Smit en John Eloff! Geniet hierdie lekker groot pryse!

31/10/2022

Raffle ticket draws will be live tonight on Facebook at 17h30

Address

145 Louis Trichardt Boulevard
Emfuleni

Telephone

+27845981722

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Basjan's Colostomy reversal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Basjan's Colostomy reversal:

Share