26/04/2026
Wat n lekker *Monkey Swings* Eskepades!
Dankie aan elke liewe stapper wat dit vandag sรณ lekker gemaak het, dit was beslis een vir die boeke!
Ek het regtig ged**k ek wil in die toekoms net met n bondel 10-jariges gaan stap, hulle is net sรณ energiek, avontuurlustig, spontaan, opgewonde, uitbundig, vrolik, in vir n uitdaging, noem maar op - dit was net die grootste voorreg en plesier ooit om hierdie verjaarsdagmeisiekinders se dag in die natuur met hulle te kon deel!!
Ons sien uit na al die foto's, sodat almal kan sien wat n super lekker dag ons gehad het!
En dan moet julle lekker rus en die res van die langnaweek geniet!
Wanneer maak ons weer so...!??
Groete,
Tannie Mariร n ๐
๐๐ป