George - Pierre EcoHealth

  • Home
  • George - Pierre EcoHealth

George - Pierre EcoHealth George
Hartenbos
Kleinbrak
Grootbrak
Glentana
Tuin Roete
Ons bevorder ń natuurlike gesonde leefstyl deur natuurlike produkte as 'n alternatief vir medisyne.

Pierre EcoHealth, Begin vandag met jou natuurlike gesondheidstyl!

19/02/2026
18/02/2026

A warm welcome to Anneke Pelser of George - Pierre EcoHealth
"EcoHealth Products help families and their animals regain balance, energy, and well-being with trusted, natural Pierre EcoHealth products. We offer safe, gentle support for general health, stress, immunity, digestion, and pets, with personal and honest guidance. Every person and every animal is unique – that’s why we help you choose the right natural solution for your specific needs, so you can feel better and live better, naturally.

Anneke and her must-have skincare and wellness products will be at The Iconic Wellness Expo Mossel Bay (IWEM)
📅 28 March 2026
⏰09:00 - 15:00
📍Mossel Bay Town Hall
🆓Entrance is FREE

Kontak Anneke Pelser @ 071 383 1079.
17/02/2026

Kontak Anneke Pelser @ 071 383 1079.

𝐅𝐔𝐋𝐕𝐈𝐂 𝐀𝐂𝐈𝐃 𝐂𝐀𝐏𝐒 / 𝐋𝐈𝐐𝐔𝐈𝐃 / 𝐒𝐏𝐑𝐀𝐘•Fulvic acid is deel van die humusstruktuur in ryk komposgrond.•Dit is 'n suur wat in u...
09/02/2026

𝐅𝐔𝐋𝐕𝐈𝐂 𝐀𝐂𝐈𝐃 𝐂𝐀𝐏𝐒 / 𝐋𝐈𝐐𝐔𝐈𝐃 / 𝐒𝐏𝐑𝐀𝐘

•Fulvic acid is deel van die humusstruktuur in ryk komposgrond.

•Dit is 'n suur wat in uiters klein hoeveelhede geskep word deur die werking van miljoene voordelige mikrobes, wat werk op verrottende plantmateriaal in 'n grondomgewing.

•Dit het 'n lae molekulêre gewig en is biologies baie aktief.

•Dra gewoonlik 70 of meer minerale en spoorelemente as deel van sy molekulêre struktuur.

•Dit is dan in ideale natuurlike vorm om deur plantwortels geabsorbeer te word en in wisselwerking met lewende selle te werk.

Voordele van Fulvic acid

Navorsing begin eers die belangrike rol ontbloot wat fulvien-minerale speel en die inligting is ongelooflik! Fulviensure ondersteun die liggaam op 'n verskeidenheid maniere, insluitend vertering, selgesondheid, breingesondheid en in die opname van voedingstowwe en die verwydering van gifstowwe.

FULVIC ACID SPRAY

•Versterk die inname van voedingstowwe, vitamiene en minerale verhoog die weerstand teen siektes voed en beskerm die vel en pels / verekleed bevorder die opname van voedingstowwe help die wegdoening van swaar metale en plaagdoder doeltreffend – dosisse vanaf slegs 0.5 cc per dag Fulvic is 'n kragtige antioksidant en werk soos 'n natuurlike ontgiftingsmiddel.

Fulvic acid werk ook baie goed vir koorsblare en mondsere.
Smeer of spuit fulvic acid op die koorsblare.

𝐏𝐫𝐲𝐬
•Fulvic acid caps
R145
•Fulvic acid liquid
250ml R100
500ml R155
•Fulvic acid spray
100ml R70
250ml R125

📲 Anneke Pelser - 071 383 1079

𝙉𝙚𝙚𝙢 𝘽𝙚𝙝𝙚𝙚𝙧 𝙫𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪 𝙂𝙚𝙨𝙤𝙣𝙙𝙝𝙚𝙞𝙙!

ℹVir mediese doeleindes: Hierdie inligting is slegs vir opvoedkundige doeleindes en moet geensins gebruik word as behandelingsriglyn of vir self-diagnose nie. Besoek ten alle tye jou dokter vir raad en diagnose.

ℹVrywaring: Geen raad of advies moet as mediese diagnoses of voorskrifte vir medisyne beskou word nie, maar bloot as opinie van leke. Let asseblief daarop dat die gebruik van raad gegee, op eie risiko is. Admin kan nie verantwoordelik gehou word vir verlies of skade deur raad wat gegee of gebruik word nie.

Geplaas deur Pierre op sy bladBorsgesondheid van vroue.Ecohealth se borsgesondheid se Missie en nuwe bykomende diens.Dit...
29/01/2026

Geplaas deur Pierre op sy blad

Borsgesondheid van vroue.

Ecohealth se borsgesondheid se Missie en nuwe bykomende diens.
Dit blyk dat vroue soms nie die belangrikheid van hul borsweefsel se rol hul gesondheid verstaan nie. Dit is baie meer as net objek van begeerte en seksualiteit.

Dit is ook ‘n bate en iets baie moois en spesiaal.

En enige man wat nie daarna kyk of wil kyk nie, moet met ‘n klip om sy nek in die diepsee gaan spring en net rêrig verlos word van sy versukkeldheid en gevrektheid. Sy versteurde opvoeding en opinie.

Die mooiste bors egter is die een wie jy liefhet.

Nie die een wat jy begeer nie. Of dit nou min is of baie is, ongeag, bly die beste en mooiste bors. En, soos van ons Blad se lede wat met mastektomie geskaad is, jy is lewend en, jy is ons mooiste “flat mate.”

Jy bly steeds vol vrou en jy bly die beste.

Die bors van ‘n vrou, is iets wat respekteer moet word. Dit moet waardeer en begeerlik gehou word.

Dit was ‘n vrou se bors en die omgee en liefde in haar borsmelk, wat na geboorte elke liewe orgaan en vesel in jou liggaam, senuwee en brein gevorm het.

Dit was dit wat in haar borsweefsel gevorm het, wat elke een van ons gereedgemaak het om die patogene en uitdagings van die lewe se reuse in die gesig te kyk en hul te oorwin, na die vorming van haar moederskoot.

Die bors van ‘n vrou is baie meer as net ‘n orgaan.

Dit is naas ‘n begeerlike bate wat vele keer deel van haar persona en seksuele voorkoms is, ‘n baie sensitiewe gedeelte van haar liggaam. Dit is iets wat verstaan moet word en versorg moet word.
En, ‘n vrou se bors kan net werklik versorg word en gesond gehou word, wanneer dit verstaan word.

Dit wat binne daardie weefsel en orgaan aangaan. Wat die bors se metaboliese en voedingsbehoeftes is. En hoekom die bors aktief met omgee versorg moet word.

‘n Vrou wat met borskanker stry, het ‘n ongelooflike diep en intense stryd.

En daar is byna daagliks sulke gevalle wat by Ecohealth inkom, of navraag doen van oor die hele land. En die skade reflekteer diep in hul oë, diep in die wese van hul vroulike siel se vrae.

Oor hoekom?

Hierdie skrywe is opgedra aan hulle.

Want hulle sal vir jou kan vertel van ‘n vrou se bors en die pyn wat in ‘n vrou se bors jou vrouwees en selfbeeld kan vernietig.

Mans se fassinasie met 'n vrou se borste is 'n biologiese kombinasie van fisiese, sielkundige en ook kulturele faktore.

Vanuit 'n biologiese perspektief word borste geassosieer met vrugbaarheid en versorging, gesondheid en bewustelik selfs onbewustelik, genot en voortplanting.

Mans moet opgevoed word om ook die groter prentjie te verstaan en te respekteer.

Sielkundig beklemtoon die vroulike bors die sensuele simbool van vroulikheid en aantreklikheid, wat hul aantrekkingskrag in die psige en onderbewussyn van mans verhoog.

Die media en gewetenlose psigosomatiese manipulering van mans se opinie en behoeftes...

Bring ‘n totale wanbegrip en veroorsaak onaanvaarde maatskaplike norme wat verkragting en verwarde begrippe by mal mans en swakkelinge meegebring het.

Swak opvoeding en begrip van die vroulike bors, asook versteurde kulturele praktyke en persoonlike ervarings, speel 'n beduidende rol in die vorming van mans se individuele (versteurde) voorkeure en begrip.

Ek hoop dat die skrywe ook dieper respek en begrip by hulle sal meebring.

Ecohealth het ‘n aktiewe program ontwikkel om met gesonde inligting die fisiologie, versorging en voedingsbehoeftes van die vroulike bors te beklemtoon.

Ter wille van alle vroue en terwille van voorkomings van siektes wat in die vroulike bors mag ontstaan.

Die versorging van die vroulike bors. Die limfstelsel in die vroulike bors by Ecohealth.

Gesonde limfnodes vir die invloei en ook wegvloei van vloeistowwe wat in die bors se sagte weefsel voorkom, is die kritieke faktor in die handhawing van die borsweefsel se natuurlike gesondheid.

Die limfstelsel is verantwoordelik vir die dreinering van limfvloeistof nadat dit deur die selle van die bors gespoel het en metaboliese afvalproduk uit die sagte selweefsel van die bors versamel het. Hierdie vloeistof in die limfvate moet dan die afval in die bloedvate wat in die bors voorkom, inlaat.

Onmiddellik kan mens aflei dat sou die limfvatstelsel nie vrye radikale en ander metaboliese afval soos koolstofdioksied, laktiese materiaal en gebruike voedingstowwe wegvoer uit die bors nie, die vroulike bors onder geweldige druk geplaas word.

Dit het geen ander pompaksie nie, soos byvoorbeeld kuite wat bloed moet oppomp van die voete nie.

Dit beteken, as daar nie voldoende vryevloei van bloed en limf in die borsweefsel plaasvind nie, die volgende situasies ontstaan.
Te min suurstof vir die mitochondria in die selle wat borsweefsel se selle nie lewendig en aktief gesond hou nie.

Die swak vloei veroorsaak ‘n tekort belangrike voedingstowwe
Te min suurstof en tekorte aan kritiese minerale en voedingstowwe veroorsaak dat borsweefsel nie genoegsaam kollageen ontvang en behou om borsweefsel se selsterkte en volume se integriteit te behou nie.

Swak vloei in die bors veroorsaak dat ou selle wat afsterf nie konstant vernuwe word nie om te voorkom dat borsweefsel disintegreer, die bors platval en onwelkome vorme en strukture aanneem, wat ongunstig op die oog val en indirek die vroulike psigosomatiese opinie ontwrig.

Swak beweging van bloed en limfvloeistof in die bors bring mee dat noodsaaklike agente, soos die immuunselle nie skadelike patogene in die bors kan beveg en veroudering kan keer nie.
Ecohealth se skrywes het Literatuur geplaas wat bewys dat vele parasiete, patogene en wurmgroepe limfnodes okkupeer.

Die liggaam reageer deur ‘n harde nodule of tumor om hierdie wurmsakkie met eiers te vorm om die bors teen die skadelike organisme te beskerm, wat vele kere as “kanker” gediagnoseer word.

“Kanker” vorm wanneer dit stukkend gesteek word en die liggaam se natuurlike verdedigingstelsel, (die tumor), gebreek word tydens ‘n biopsie.

Limfnodes se gesondheid is uiters belangrik in die bors, want dit dreineer nie afval en kwaad weg van die sensitiewe weefsel.
Gesonde funksionerende limfnodes in die bors vervaardig ook immuunselle om die bors en borsweefsel te beskerm.

Borsweefsel wat nie vrylik metaboliese produkte en afval genoegsaam dreineer nie, is ‘n vroulike tydbom.

Want by ‘n patogeen en ontsteking wat iewers in borsweefsel vasgevang word, moet die immuunselle met die inflammasie reageer om die skadelike patogene te vernietig.

Daarna bly versamelde afval oor wat nou dood is en ontbind.
Dit moet met gesonde weefsel wat genoegsaam uitvloei uit die selle verwyder om te sorg dat yster nie in die selle versamel saam met die afval nie, wat ‘n roesproses veroorsaak en die afsterf van die mitochondria wat al die selle rondom die gebreekte selle negatief beïnvloed.

Wat gebeur wanneer inflammasie in die bors ontstaan?
Die liggaam se immuunrespons word geaktiveer om oorsaak van inflammasie aan te spreek.

Bloedvate in die aangetaste area word natuurlik verbreed en om te probeer om immuunselle, voedingstowwe en vloeistof na die ontwrigte weefsel beweeg om weefselherstel te begin.

Hierdie proses veroorsaak rooiheid, swelling, koors en pyn in die area.

Nog ‘n byproduk in die vroulike bors wat in groot hoeveelhede kan voorkom weens die volume of grootte van die bors, is ureum en of uriensuur, 'n newe produk van die proteïenmetabolisasie.

Meeste mense weet dit is die afvalproduk wat gout veroorsaak. Iets wat menige man veral baie nederig en beskeie op sy plek en ook stil gemaak het. Uriensuur kan ekstreme pyn en inflammasie in gewrigte veroorsaak.

Wanneer limfvate nie suksesvol limfvloeistof of afval uit die borsweefsel weg in die bloedvate verwyder nie, veroorsaak dit die opbou van yster, koolsuurgas en toksiese opbou van vrye radikale in die bors.

Kanker kom nie van buite die liggaam nie.

Kanker begin met inflammasie in die borsweefsel omdat afvalstowwe nie dreineer nie.

Omdat skadelike parasiete en patogene in die weefsel vasgevang word.

Goeie selle, weens die veranderlike pH-omstandighede en die opbou van vrye radikale en skadelike afvalstowwe en patogene omgeskakel word in kankervormende selle.

Siektetoestande in die bors ontstaan
omdat borsweefsel nie versorg word om suksesvol te dreineer nie.
omdat daar nie duidelike programme bestaan wat die onderwerp met logika aanspreek, kommunikeer en verduidelik nie.

‘n Gesonde limfvatstelsel is belangrik in die konteks van borskanker.
Die limfvatstelsel is die liggaam se tweede rioolstelsel. Dit verwyder die afval uit die bors. Hierdie is ‘n saak wat bewustelik by elke vrou teenwoordig moet wees.

Die limfknope mag nie verstop met wurms wat hulself vestig in die limfknope nie.

Dit mag ook nie verkalk weens te veel kalsium in die weefsel, te min magnesium in bloed wat die aktiewe uitvloei uit limf en bloed verseker weg van die sponsagtige borsweefsel nie

Die gesonde oop en toemaak van bloedvate in die bors is krities om borsweefsel te voed om borsgesondheid te bevorder en borssiektes te voorkom.

Die gesonde vloei binne borsweefsel verhoed ook die opbou van patogeniese swamme soos kandida aureus, wat hulself weens wanbalanse in die limfvate te huisves.

Die invloed van suiker in borsweefsel is ‘n baie groot faktor, omdat suiker inflammasie voed. Hoe meer suiker ‘n persoon inneem, soveel te meer het inflammasie kos om op te voed.

Ecohealth se sorg en behandeling van borste.

Die skrywe verduidelik indirek dat die versorging van borsweefsel nie altyd met massering volledig behandel kan word nie.

1. Limfatiese olie om bloed en limfvate te stimuleer en te verbreed, moet gereeld gebruik word.

2. Bio-elektriese impulse wat saggies die senuwees in die bors, die bloedvate se oop en toemaak (inpomp of uitpompaksie) saggies gedwonge veroorsaak, asook die selle van borsweefsel stimuleer om limfvloeistof in bloedvate vry te laat, is van groot belang.

3. Dit doen ons professioneel met ons duursame bio-elektriese impuls apparate.

Opsomming
Om die magiese en misterieuse bewondering van die bors van ‘n vrou te behou, (wat ‘n vrou se voorreg is) moet borste se vloei versorg en gestimuleer word.

Om dit te kan doen, moet dit gevoed word met voedingstowwe wat die weefsel wil hê. Dit is
Kollageen
fulvicsuur
kolostrum
die uitskakeling van suiker en stysel, kunsmatige produkte en kleurmiddels, enige preserveermiddels, medikasie slegs wanneer werklik nodig , gevoed word om sy gesondheid en strukturele integriteit te behou. Om die bors mooi te maak.
Omega-3
die hele reeks probiotika om gesonde voedsel bio-opneembaar om te skakel
MAGNESIUM in oormaat om bloed- en limfvloei te bevorder

Dit is waarom Ecohealth na die bio-elektriese stimulering vooropstel.

Om massering en weefselstimulasie sag, professioneel te hanteer en potensiële ontwikkelende inflammasie sonder die seermaak van weefsel te bewerkstellig.

Behoorlike vaskulêre en limfatiese funksies is ook van groot belang in die vroulike bors om hormonale veranderinge te akkommodeer.
Die gesondheid van die vroulike bors voorkomend tydens swangerskap en borsvoeding spreek vanself.

GeorgeHartenbosKleinbrakGrootbrak
29/01/2026

George
Hartenbos
Kleinbrak
Grootbrak

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when George - Pierre EcoHealth posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram