Huis Theresa Hartswater

Huis Theresa Hartswater Huis Theresa bied selfsorg eenhede en kamers vir persone 60 jaar en ouer.

Dankie Hansie en Betsie -de Beer- Augustin , ons het heerlik ontbyt vanoggend
15/05/2026

Dankie Hansie en Betsie -de Beer- Augustin , ons het heerlik ontbyt vanoggend

Dankie dankie dankie, Huis Theresa sê dankie vir al die seeninge...Henriette van Heerden  en Toyota Hartswater, Spar Har...
07/05/2026

Dankie dankie dankie, Huis Theresa sê dankie vir al die seeninge...
Henriette van Heerden en Toyota Hartswater, Spar Hartswater, Viva Ok Express, Jenine, Rapie, Gerrie, Betsie en Hans, Paul, Nienie, Magda, JP, Piet v Niekerk, Hervormde Kerk, Fruit and Nuts -Bester, Erina en diegene wat groente,vrugte,... vir ons gee uit jul harte. Soms kom laai iemand iets af as ek nie in die onmiddellike omgewing is nie en wil nie hul name gee nie. Dit is ook reg ek respekteer dit. Bless your hearts.

07/05/2026
30/04/2026

Gaan ondersteun asseblief hierdie grootse poging.

17/4/26  Genotvolle, leersame oggend oor geestes-gesondheid saam met ons eie "Vriendelike Vrouens". Baie dankie Salome S...
17/04/2026

17/4/26
Genotvolle, leersame oggend oor geestes-gesondheid saam met ons eie "Vriendelike Vrouens". Baie dankie Salome Seyffert en haar span wat soveel moeite doen met ons Maandelikse saam kuier oggende. Ons waardeer julle mooi harte.

Vrydag 3 April, Goeie Vrydag diens, n lewensveranderende boodskap wat Ds Johannes gebring het. Kan gekyk word op youtube...
03/04/2026

Vrydag 3 April, Goeie Vrydag diens, n lewensveranderende boodskap wat Ds Johannes gebring het. Kan gekyk word op youtube, ng kerk hartswater.

Wat n baie aangename oggend saam met ons Vriendelike Vrouens en Ds Johannes. Hy het vir ons die pad na die kruis van die...
20/03/2026

Wat n baie aangename oggend saam met ons Vriendelike Vrouens en Ds Johannes. Hy het vir ons die pad na die kruis van die begin af vertel. Lekker ontspanne en op so manier dat nie een van ons die detail sal vergeet nie. Dankie Salome Seyffert en haar lieflike span wat tyd uitkoop vir Huis Theresa se mense.

Ons mense hou van lekker kuier. Braai 6 Maart 2026
12/03/2026

Ons mense hou van lekker kuier. Braai 6 Maart 2026

Lieflike ingelegde kwepers
12/03/2026

Lieflike ingelegde kwepers

Dankie vir hierdie seen
12/03/2026

Dankie vir hierdie seen

23/02/2026

Address

Hartswater

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Huis Theresa Hartswater posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share