Ouma C Vertel

Ouma C Vertel Prettige stories wat jou kind verskeie lewenslesse leer. Besoek oumac.net Dit was ‘n pynlike verlange om hulle te kon koester.

"In 2020, tydens Covid-19 se grendeltyd, kon die meeste grootouers nie hul kleinkinders sien of vashou nie. Die besef dat kindertjies tot ongeveer 4 jaar oud moeiliker onthou, het my bekommer. Die spesiale band tussen ons sou dalk so vervaag dat hulle dit later totaal vergeet. Grendeltyd was ‘n emosionele tyd van onsekerheid vir baie grootouers. Stories in my eie stem word toe ‘n plan om ons intieme band te probeer bewaar. Min het ek verwag hoe Ouma se stemstories op ‘n slimfoon so spesiaal vir hulle sou bly tot lank ná Covid."
​Ouma C
----------------------------------------------------------------------------------------------------
Ouma C se stories is gerig op kinders tussen 4 en 7 jaar. Dit kan gemaklik tuis gebruik word asook in skole en kleuterskole. Omdat kinders van hierdie ouderdom nog nie almal gemaklik kan lees nie, is hierdie oudiovisuele stories met maklike aanwysings ideaal vir 'n kind wat gou tuis raak met tegnologie.

​Die prettige, en dikwels idiomatiese vertelstyl van die volwassene, laat die kind terselfdertyd ‘n gevoel van gesellige samesyn met ‘n ouer persoon ervaar. Die storielyne is daarop gerig om die kind te leer dat sekere optredes positiewe of negatiewe gevolge kan hê. Die konsep van risiko’s en probleemoplossing word aangeraak. Dit bevat fyn nuanses wat emosionele intelligensie stimuleer — ‘n begrip van humor, empatie, selfgelding, nederigheid, skuldgevoelens, eerlikheid. Hier en daar word ook sekere wetenskaplike inligting ten opsigte van die verskeie diere ingevleg.

17/07/2025

Die spreekwoord sê hoogmoed kom tot 'n val.
Dit is wat met volstruis gebeur het en hy het sy les deeglik geleer.
Gaan kyk en luister na die storie op Ouma C vertel se YouTube-kanaal.
Gebruik hierdie skakel: www.youtube.com/-caj
of tik Ouma C vertel in YouTube se soekhokkie.

Ouma C vertel het nou ons eie YouTube-kanaal!Gaan kyk gerus by www.youtube.com/-cajof soek net na Ouma C vertel op YouTu...
09/07/2025

Ouma C vertel het nou ons eie YouTube-kanaal!
Gaan kyk gerus by www.youtube.com/-caj
of soek net na Ouma C vertel op YouTube.

21/04/2025
Besoek www.oumac.net vir wonderlike stories oor die diere op oom Piet se plaas.
07/04/2025

Besoek www.oumac.net vir wonderlike stories oor die diere op oom Piet se plaas.

Daar is 'n plaas vol interessante diere op www.oumac.netLuister ook gratis na ons eerste storie, "Die Jakkalse", op ons ...
07/04/2025

Daar is 'n plaas vol interessante diere op www.oumac.net

Luister ook gratis na ons eerste storie, "Die Jakkalse", op ons webtuiste.

Kontak ons vir meer inligting:
oumacvertel@gmail.com

Ouma C vertel bied ook nou pakkette aan. Gaan kyk gerus by www.oumac.netKontak ons vir meer inligting:Hermanus +27 72 82...
28/01/2025

Ouma C vertel bied ook nou pakkette aan. Gaan kyk gerus by www.oumac.net

Kontak ons vir meer inligting:
Hermanus
+27 72 825 8942
oumacvertel@gmail.com
oumac.net
Volg ons op Instagram:



Paashaas se storie is te kry by www.oumac.netLuister nou gratis na ons eerste storie, "Die Jakkalse", op ons webtuiste: ...
19/12/2024

Paashaas se storie is te kry by www.oumac.net

Luister nou gratis na ons eerste storie, "Die Jakkalse", op ons webtuiste: oumac.net

Kontak ons vir meer inligting:
Hermanus
+27 72 825 8942
oumacvertel@gmail.com
oumac.net
Volg ons op Instagram:



Address

Hermanus

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Ouma C Vertel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Ouma C Vertel:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram