R C Mission Mill - Megasave

R C Mission Mill - Megasave Vervaardigers van die beste kwaliteit Wit- en Bruinbroodmeel. Ook Megasave Groothandel wat deel is van die OK Franchise groep.

16/09/2020
Made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour - delicious.
16/09/2020

Made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour - delicious.

Made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour - perfection.
16/09/2020

Made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour - perfection.

Made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour - WINNER
16/09/2020

Made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour - WINNER

Ginger Cookies can be made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour.
16/09/2020

Ginger Cookies can be made with R.C. Mission Mill Brown Bread Wheat Flour.

Very interesting article - try using RC Mission Mill Brown and White Bread Flour -
13/06/2019

Very interesting article - try using RC Mission Mill Brown and White Bread Flour -

My first attempt at making roosterkoek was a brave one; I had only three big blisters on my hands... but all the hairs on my forearm were singed and my face had severe sunburn, or rather, fireburn. About a third of the roosterkoek landed up in the raw coals.

Baie dankie aan elkeen van ons klante se besigheid deur die jaar!  Ons hoop julle het 'n baie geseënde Nuwe Jaar en dat ...
29/12/2017

Baie dankie aan elkeen van ons klante se besigheid deur die jaar! Ons hoop julle het 'n baie geseënde Nuwe Jaar en dat julle baie voorspoedig sal wees.

Ons Mondelez (Cadbury) kompetisie het gesluit.  Baie dankie aan elkeen se deelname.  Ongelukkig kan daar net een wenner ...
30/05/2017

Ons Mondelez (Cadbury) kompetisie het gesluit. Baie dankie aan elkeen se deelname. Ongelukkig kan daar net een wenner wees en die gelukkige wenner van die gasbraaier is.....Augrabies Valle Winkel en Drankwinkel!! Baie geluk. Ons hoop julle kan dit tot voordeel van die winkel gebruik.

Kompetisie!!!Wen 'n Cadac 3 Burner Elegance  (3 Stainless Steel Burners, 1 Side Burner, Romovable drip tray for easy cle...
20/04/2017

Kompetisie!!!
Wen 'n Cadac 3 Burner Elegance (3 Stainless Steel Burners, 1 Side Burner, Romovable drip tray for easy cleaning). Koop slegs 5 bokse Cadbury Countlines en staan 'n kans om hierdie fantastiese prys te wen ter waarde van R 5 100.00, tesame met 'n R 800 koopbewys vir 'n gasbottel. Geldig tot en met 22 Mei 2017.

18/04/2017

Dis kompetisietyd by Megasave Keimoes!!
Koop enige 5 bokse Cadbury Countlines en staan 'n kans om 'n Cadac 3 Burner Elegance (3 Stainless Steel Burners, 1 Side Burner, Romovable drip tray for easy cleaning) ter waarde van R 5 100 te wen. Tesame met 'n R 800 koopbewys vir 'n gasbottel!!
Kompetisie is geldig tot en met 22 Mei 2017.
Moenie hierdie kans laat verbygaan nie. Enige een kan deelneem - hetsy jy 'n rekening het, of kontant direk by ons koop.
Kontak ons gerus by die kantoor indien daar enige navraag rondom dit is.

Namens almal by RC Mission Mill, wil ek net aan al ons lojale klante 'n baie geseënde Kersfees toewens.  Mag julle die l...
22/12/2016

Namens almal by RC Mission Mill, wil ek net aan al ons lojale klante 'n baie geseënde Kersfees toewens. Mag julle die liefde van Christus ervaar en 'n geseënde tyd saam met die families deurbring. Dankie vir jul ondersteuning deur die jaar!

Address

2 Main Road
Keimoes
8860

Opening Hours

Monday 19:30 - 17:00
Tuesday 19:30 - 17:00
Wednesday 19:30 - 17:00
Thursday 19:30 - 17:00
Friday 19:30 - 17:00

Telephone

0544611085

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when R C Mission Mill - Megasave posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to R C Mission Mill - Megasave:

Share