Donasies vir Kobus se Begrafnis

Donasies vir Kobus se Begrafnis If there is anyone able or willing to make a donation it will be appreciated.

Hello julle Ons is opsoek na iemand wat vir ons fotos kan print op A1 groote So om en by 2 fotosBaie dankie 0798236630
15/11/2023

Hello julle

Ons is opsoek na iemand wat vir ons fotos kan print op A1 groote

So om en by 2 fotos

Baie dankie

0798236630

HelloHope all is well We are looking for white doves for a funeralPlease whatsapp me on 0798236630
15/11/2023

Hello

Hope all is well

We are looking for white doves for a funeral

Please whatsapp me on 0798236630

15/11/2023
Hello julleAs jy n foto van jou en kobus saam het stuur asseblief vir my die foto op whatsapp..Dit is vir die videoBaie ...
15/11/2023

Hello julle

As jy n foto van jou en kobus saam het stuur asseblief vir my die foto op whatsapp..

Dit is vir die video

Baie dankie

0798236630

More Almal Ons verwag 350-400 mense by die begrafnis. Die goedkoopste kwotasie wat ons kan kry is R400 n platter wat dan...
15/11/2023

More Almal

Ons verwag 350-400 mense by die begrafnis.

Die goedkoopste kwotasie wat ons kan kry is R400 n platter wat dan cater vir 15 mense.

Ons gaan n groepie oopmaak vir die kos reëlings en vra asb dat almal bereid is om by te dra of kos saam te bring daar sal join en reël wat hulle bereid is om meer te help.

Baie dankie

WhatsApp Group Invite

13/11/2023

Hello Julle

Ons soek graag hulp met die peuselhappies en verversings vir die begrafnis.

As julle iemand ken wat sal kan help en kwotasies deur stuur na my toe vir +- 300 mense

Groete
Nicole-Gene
0798236630

13/11/2023

Ons is opsoek na n plek wat "Stretch Tents" uitverhuur indien iemand dalk kan help met n kontak sal ons dit opreg waardeer🌸

We would like to extend a big thank you to everyone that offered to help and support. Most of the items are covered exce...
13/11/2023

We would like to extend a big thank you to everyone that offered to help and support.

Most of the items are covered except for the catering.
We are expecting around 200 people to attend.

If there is anyone able or willing to make a donation it will be appreciated.

Also if someone knows a caterer that can provide a discounted rate it would really be appreciated. Thank you

Address

Glen Marais
Kempton Park
1614

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Donasies vir Kobus se Begrafnis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Donasies vir Kobus se Begrafnis:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram