12/05/2026
Ons wil graag dankie sê aan Leonie en haar vennoot vir die pragtige Art Therapy-klas. Ons inwoners het dit vreeslik geniet – ’n tyd van kreatiwiteit, ontspanning en vreugde. ✨
Julle omgee en moeite word opreg waardeer! 🌸