BabyGym with Monjé, Krugersdorp.

BabyGym with Monjé, Krugersdorp. Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from BabyGym with Monjé, Krugersdorp., Child Development, 227 Bell Street, Noordheuwel, Krugersdorp.

Watching a baby grow is like turning pages of a beautiful story; every stage comes at its own time, and every milestone ...
18/03/2026

Watching a baby grow is like turning pages of a beautiful story; every stage comes at its own time, and every milestone deserves a celebration! 🫧

Het jy geweet babas leer die wêreld ken deur hul oë en ore saam te gebruik? Wanneer hulle kyk, luister, lag en reageer, ...
13/03/2026

Het jy geweet babas leer die wêreld ken deur hul oë en ore saam te gebruik?
Wanneer hulle kyk, luister, lag en reageer, bou hulle belangrike breinverbindings wat help met taal, fokus en ontwikkeling. ✨

Hier by BabaGim maak ons speeltyd ekstra spesiaal met liedjies, bewegings en kleurvolle aktiwiteite wat sig en gehoor saam stimuleer. 🌈

‘n Seuntjie-fees!!! 💙🧡💚
11/03/2026

‘n Seuntjie-fees!!! 💙🧡💚

Het jy geweet? Babas word nie met perfek ontwikkelde sig gebore nie; hul ogies leer elke dag om beter te fokus, te volg ...
05/03/2026

Het jy geweet?
Babas word nie met perfek ontwikkelde sig gebore nie; hul ogies leer elke dag om beter te fokus, te volg en te herken.

By BabaGim help ons hierdie proses aan met kleure, bewegings en klankies wat baba se sig en gehoor sintuie stimuleer.

En dis ongelooflik om te sien hoe daardie klein ogies al hoe meer begin ontdek. 🤍

04/03/2026
Hou lyfie, hou! Klein lyfies wat groot dinge doen – een speelse beweging op ’n slag. ✨
04/03/2026

Hou lyfie, hou!
Klein lyfies wat groot dinge doen – een speelse beweging op ’n slag. ✨

So grateful, so honoured! ✨
02/03/2026

So grateful, so honoured! ✨

Baba Amelia is hard aan die werk in haar BabaGim 3 klassie.Elke oefening, elke beweging en elke glimlag help haar om ste...
25/02/2026

Baba Amelia is hard aan die werk in haar BabaGim 3 klassie.

Elke oefening, elke beweging en elke glimlag help haar om sterker te word en gereed te maak vir haar volgende groot mylpaal… kruip!

By BabaGim fokus ons op spelgebaseerde bewegings wat balans, spiertonus en koördinasie ontwikkel; alles wat babas nodig het om selfversekerd die wêreld te begin verken.

Ons is só trots op jou, liefste Amelia! 👏🏻🌸

Hier is ons Maart-datums!By BabaGim skep ons ’n rustige, stimulerende omgewing waar jou baba deur sagte beweging en sens...
25/02/2026

Hier is ons Maart-datums!

By BabaGim skep ons ’n rustige, stimulerende omgewing waar jou baba deur sagte beweging en sensoriese spel kan ontwikkel.

Elke sessie is doelbewus ontwerp om:
🌿 motoriese ontwikkeling te ondersteun
🌿 sensoriese bewuswording te stimuleer
🌿 selfvertroue en liggaamsbewustheid te bou
🌿 ’n kalm, koesterende ruimte vir mamma en baba te bied

https://babygym.co.za/instructor-profile?id=562
Monje.judeel@babygym.co.za

Het jy geweet? Die vestibulêre sisteem help jou baba om:👶 veilig te beweeg⚖️ balans te hou🧠 beter liggaamsbewustheid te ...
24/02/2026

Het jy geweet?

Die vestibulêre sisteem help jou baba om:
👶 veilig te beweeg
⚖️ balans te hou
🧠 beter liggaamsbewustheid te ontwikkel

Dis hoekom speeltyd by BabaGim vol rol, swaai en wieg is..alles met ’n wonderlike doel!

Nie elke oomblik hoef gejaag te wees nie.Ons het masseer, geluister, die lyfkaart getrek…en toe was almal net lekker moe...
19/02/2026

Nie elke oomblik hoef gejaag te wees nie.

Ons het masseer, geluister, die lyfkaart getrek…
en toe was almal net lekker moeg.

’n Lyfie wat voel, leer.
En ’n lyfie wat moeg is, mag rus. 🤍

Address

227 Bell Street, Noordheuwel
Krugersdorp
1739

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when BabyGym with Monjé, Krugersdorp. posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to BabyGym with Monjé, Krugersdorp.:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram