Kinder ontwikkeling - L Claassen

Kinder ontwikkeling - L Claassen Ek deel praktiese idees, speletjies en eenvoudige aktiwiteite.

🌿 Sukkel jy om jou tiener te verstaan — of andersom?“Kalmte in die Chaos” is ’n praktiese handleiding vir tiener-ouers w...
28/05/2026

🌿 Sukkel jy om jou tiener te verstaan — of andersom?

“Kalmte in die Chaos” is ’n praktiese handleiding vir tiener-ouers wat jou help om gedrag beter te verstaan, konflik te verminder en emosionele verbinding te versterk.

💚 Binnekort te koop beskikbaar!

👩🏻‍🏫 Kinder Fasiliteerder – Lize Claassen
📞 078 670 7349

Help jou kind om emosies beter te verstaan en te verwoord 🌈As mamma’s en ouers weet ons hoe moeilik dit soms is wanneer ...
19/05/2026

Help jou kind om emosies beter te verstaan en te verwoord 🌈

As mamma’s en ouers weet ons hoe moeilik dit soms is wanneer kinders groot emosies het maar nie die woorde daarvoor nie.

Hierdie 2 digitale bundels is ideaal vir kinders van 4–10 jaar en sluit praktiese wenke, speletjies, aktiwiteite én gratis emosie kaarte in.

✔️ 100% digitaal
✔️ Maklik om tuis te gebruik
✔️ Perfek vir ouers, onderwysers en terapeute

Slegs R230 vir albei bundels.

WhatsApp vir bestelling:
Lize Claassen – 078 670 7349

🌿 Hi, ek is Lize Claassen – Kinder & Ouer Fasiliteerder.Ek het ’n passie daarvoor om ouers en kinders te help om mekaar ...
09/05/2026

🌿 Hi, ek is Lize Claassen – Kinder & Ouer Fasiliteerder.

Ek het ’n passie daarvoor om ouers en kinders te help om mekaar beter te verstaan, emosies op ’n gesonde manier te hanteer en sterker verhoudings saam te bou. 🤍

Met my praktiese, 100% aanlyn gidse kry jy oulike idees, speletjies, aktiwiteite en wenke wat emosionele ontwikkeling op ’n eenvoudige en toeganklike manier ondersteun – alles ontwerp om kwaliteit tyd en oop kommunikasie tussen ouer en kind aan te moedig.

🌱 Missie: Om die belangrikheid van emosies van kleins af by kinders bekend te maak.

🌱 Visie: Om kinders te leer dat emosies wys nie ’n swakheid is nie.

📲 Whatsapp my gerus by 078 670 7349 om meer uit te vind of jou gids te bestel.

⚠️ Kort kennisgewing: Ek is nie ’n geregistreerde berader nie. Ek is tans ’n student en fasiliteerder. Indien jy voel jou kind benodig ’n diagnose of verdere professionele ondersteuning, kontak asseblief ’n geregistreerde Berader, Terapeut, Sielkundige of ander professionele persoon indien nodig.

Baie dankie aan elkeen wat my Facebook-blad Kinder ontwikkeling - L Claassen volg en my klein besigheid ondersteun. 💛Jul...
06/05/2026

Baie dankie aan elkeen wat my Facebook-blad Kinder ontwikkeling - L Claassen volg en my klein besigheid ondersteun. 💛

Julle ondersteuning beteken vir my opreg baie meer as wat woorde kan beskryf.

Elke like, share, boodskap en bestelling help my om my passie uit te leef en ’n verskil te maak in kinders se ontwikkeling en gesinne se lewens.

Ek waardeer elkeen van julle opreg. 🌿

Dankie dat julle saam met my hierdie pad stap!

– Lize Claassen 🌼
📞 078 670 7349

🌈 Help jou kind om emosies beter te verstaan en te bestuur!Hierdie gidse is propvol eenvoudige, speelse aktiwiteite wat ...
05/05/2026

🌈 Help jou kind om emosies beter te verstaan en te bestuur!
Hierdie gidse is propvol eenvoudige, speelse aktiwiteite wat ouers en kinders saam kan doen.

✨ Wat kan jy verwag?
✔️ Praktiese wenke en speletjies in elke gids
✔️ Help bou emosionele bewustheid en selfregulering
✔️ Maklik om tuis toe te pas – geen ingewikkelde voorbereiding nodig nie

📘 Groot Gevoelens in Klein Liggies
📘 Sandspel vir Emosionele Ontwikkeling

Perfek vir ouers wat hul kinders wil ondersteun om gevoelens beter te verstaan en uit te druk 💛

📲 Stuur vir my ’n WhatsApp by 078 670 7349 vir pryse en meer inligting.

27/04/2026
09/04/2026

Outismespektrumversteuring (OSV) is 'n ontwikkelingsversteuring wat individue op verskeie maniere affekteer, veral op die gebied van sosiale interaksie, kommunikasie en gedrag.

07/04/2026

✨ Verstaan jou kind se emosies beter – sonder raaiwerk ✨

Sukkel jy soms om te weet wat jou kind regtig voel of hoe om dit te hanteer? 💛

Met hierdie 2 praktiese gidse (nou 2 vir die prys van 1!) kry jy duidelike leiding om:

✔ Jou kind se emosies beter te verstaan
✔ Rustiger en meer effektief te reageer
✔ ’n Sterker verhouding te bou

🎁 BONUS: GRATIS emosie-kaarte wat jou kind help om hul gevoelens te identifiseer en uit te druk.

📩 Stuur vir my ’n boodskap op WhatsApp om jou bundel te kry - Lize - 078 670 7349.

⏳ Beperkte aanbod tot Einde April 2026– moenie uitmis nie!

22/03/2026

Comment "HUB" if you’d like this poster with 100 fun ideas kids can do with friends that don’t involve a screen.

Maybe I am old school, but I still think kids need time outside. Time with real people. Time to be a little bored so they can build something, make something up, explore, or figure things out.

Screens aren’t evil. They’re just easy. And easy can slowly replace everything else if we’re not paying attention.

Most of us adults know how fast we can get pulled into a phone and lose an hour (or two or three or....). Kids are no different.

This “100 Screen-Free Things to Do with Friends” poster is simply a reminder that there’s more out there. Bike rides. Board games. Building forts. Starting a lemonade stand. Writing a comic. Playing tag. Sitting on the porch and actually talking.

It’s one of many tools inside the WholeHearted Hub designed to help kids build life skills, confidence, calm, connection, and character in everyday ways.

If you’d like to download this poster and see the rest, comment HUB and I’ll send you the link.

19/03/2026

Some children are not ignoring you. They just cannot respond in that moment.

They might be deeply focused on what they are doing. They might not have processed what you said yet. They might feel overwhelmed, tired, or unsure what you actually mean. And sometimes, the more we repeat instructions, the less children really hear them.

What looks like “not listening” is often a child struggling with attention, understanding, or emotions.

When adults shift from repeating, raising their voice, or assuming defiance, and instead slow down, connect, and give clear, simple guidance, behaviour often changes.

Children do better when they feel understood, not controlled.

If this is something you see at home or in your setting, you are not alone.



LIKE the photo and comment "POSTER" and we will send you a message with a link to a free PDF of this resource.

Free WHY CHILDREN IGNORE INSTRUCTIONS - PRINTABLE BEHAVIOUR SUPPORT POSTER

Address

Meyerton

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kinder ontwikkeling - L Claassen posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share