23/11/2025
๐ค ๐๐๐๐๐ ๐๐ฅ๐๐๐๐ฌ ๐๐ข๐๐๐๐ก๐... ๐ช๐๐ง ๐๐ฌ ๐ ๐ข๐๐ง ๐ช๐๐๐ง! ๐ค
Ons het 2 ongelooflike specials hierdie week:
1๏ธโฃ Maandag tot Donderdag โ Terwyl voorraad hou.
2๏ธโฃ Vrydag โ Een dag, een ongelooflike special! Terwyl voorraad hou.
๐ค Ons doen slegs konsultasies van Maandag tot Donderdag indien jy 'n produk koop wat nie op special is nie & indien nodig.
๐ค Geen konsultasies word op Vrydag gedoen nie.
๐ค Die is gewoonlik 'n baie besig die week -bestellings kan langer neem om gepak te word en koeriers is ook onder druk.
๐คWees asseblief geduldig.
๐ Hou ons "posts" dop โ Maandag รฉn weer Vrydag!