23/03/2026
Baie vroue d**k hulle probleem is wat hulle eet…
👉 maar dis nie altyd die kos nie.
Dit is wat in jou liggaam aangaan —
spesifiek hoe stres en jou derm met mekaar kommunikeer.
Wanneer jou liggaam onder konstante stres is:
• jou spysvertering verander
• jou energie daal
• en jou gewig raak moeiliker om te bestuur
Dis hoekom dit soms voel of niks werk nie…
🌿 Jou liggaam werk nie teen jou nie —
hy probeer jou beskerm.
Ek gesels meer hieroor in my praatjie op 11 April —
waar ons kyk na eenvoudige maniere om weer balans te bring.
👉 As jy belangstel, stuur vir my ’n boodskap vir meer info