19/09/2023
π
Ons is opgewonde om aan te kondig dat "Deel 2" van ons dagkursus op 1 Oktober 2023 sal plaasvind! Die eerste deel het gehandel oor "Afguns," en in die tweede deel kyk ons na die wortels van Jaloesie. Ons nooi jou hartlik uit om deel te wees van hierdie kursus, selfs as jy die eerste deel gemis het.
Die eerste deel het gefokus op "Afguns, (hy is beskikbaar vir bestelling) en nou gaan ons dieper duik om die wortels van Jaloesie bloot te le en bevryding te vind in ons Hemelse Vader en Sy Woord.
π Ligging: 27 Fouche Rylaan, Pierre van Ryneveld Park, Centurion, 0045
π Tyd: 09:00 VM vir 09:30 VM tot 15:00 NM
π° Koste: R400 per persoon
Om jou plek te verseker, kontak asseblief Carina by 079 502 1358. Ons moedig almal aan om hierdie waardevolle geleentheid by te woon, saam met vriende en familie. Laat ons saam die vryheid ontdek wat in ons Verlosser beskikbaar is en ons geloof versterk.
Moet nie hierdie geleentheid mis om geestelik te groei en 'n dieper begrip van die giftige emosie te kry nie. Ons sien jou daar!
Baie liefde,
RestitutioΒ πΏπ