Bright Spark SA

Bright Spark SA Brain solutions & programs
ADHD support for children & parents

Aan elke mamma; gelukkige Moedersdag!
11/05/2025

Aan elke mamma; gelukkige Moedersdag!

24/12/2023
Miernes Koekeloerdag, 27 September 2023.
28/08/2023

Miernes Koekeloerdag, 27 September 2023.

14/03/2023

Our son took this photo a couple of years ago (with my mobile phone) on the rail trail near our house. It still makes me smile!

Do your kids like to take photos while in nature? It can often be a great tool for kids who need something to focus on, something to distract them from their bad mood, or a way to express their creativity. (Or all of the above!)

Hoe Amazing is die storie nie?
14/03/2023

Hoe Amazing is die storie nie?

Ek love hierdie storie!! Dit laat my wil huil. 🥹

Hierdie outjie is op die Outisme spektrum. Laat gepraat en baie laat leer lees. Maar kyk wat doen hy nou! Jongste Professor!

WYS JOU NET!!

Ontspan as jou bloodjie nog nie kan lees in Graad 3 nie. Ek hoor van baie bekommerde Graad 3 ouers. Onthou, julle outjies was in Graad R in 2020. Dis wanneer hulle klanke van die Alfabet moes aanleer. Meskien, het hulle so paar gemis. Meskien is hulle nou nog onseker van elke letter se klank. Gebruik flitskaarte en gaan net oor hulle weer. Laat jou kind hulle skryf op die muur met bordkryt en die klank sê. Hulle kan b***e op klanke gooi, skiet met watergewere, hop op die klanke en woorde so spel.

Hulle sal wel inhaal. Al neem dit hulle so paar jaar 🙌

Kry ons kindertjies on weer buite te speel....
14/01/2023

Kry ons kindertjies on weer buite te speel....

Met liefde hier uit die Nes van 2022
25/12/2022

Met liefde hier uit die Nes van 2022

12/10/2022

Ek het môre aand die voorreg om aan Laerskool Proteapark se ouerskapsreeks: LEER HOE OM KIND MAKLIKER GROOT TE MAAK (WANT OM ‘N OUER TE WEES IS NIE VIR SISSIES NIE) deel te neem. Ek gaan gesels oor kinders en die groot E - hulle emosies. Kom luister gerus saam.

Address

Mosselbaai
6500

Opening Hours

Monday 06:30 - 17:30
Tuesday 06:30 - 17:30
Wednesday 06:30 - 17:30
Thursday 06:30 - 17:30
Friday 06:30 - 17:30
Saturday 07:30 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bright Spark SA posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Bright Spark SA:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram