Terra Nova Aftree Oord Blad - Opgedateer

Terra Nova Aftree Oord Blad - Opgedateer Terra Nova Retirement Village has been designed to insure that all residents enjoy a secure and fulf

Ontmoet een van die Oord se oudste inwoners, die 86 jarige Rietjie Greeff. Sy was vir 26 jaar n inwoner van Frankfort in...
23/06/2021

Ontmoet een van die Oord se oudste inwoners, die 86 jarige Rietjie Greeff. Sy was vir 26 jaar n inwoner van Frankfort in die Vrystaat. Na die afsterwe van haar man verhuis sy in 2017 na Secunda. Sy was n gerekende vrou agter die kospotte, gekonfyt in konfyt kook en koekbak! Op 1 April 2018 neem sy haar intrek in n eenslaapkamer woonstel by Terra Nova Aftree Oord. Op 1 April 2021, presies n jaar later en met die opening van die Versorgingseenheid by die Oord, word sy die eerste inwoner van die eenheid. Tannie Rietjie is geliefd onder al die inwoners en haar vriendelike glimlag en hartlikheid gryp mens dadelik aan. Hoop Tannie gaan nog lank en gelukkig by ons bly!

Ontmoet die inwoners van Terra Nova Aftree Oord:💥LOGGIE VAN LOGGERENBERG           AGTERGROND:*Hy tel sy eerste mondflui...
05/06/2021

Ontmoet die inwoners van Terra Nova Aftree Oord:

💥LOGGIE VAN LOGGERENBERG

AGTERGROND:
*Hy tel sy eerste mondfluitjie op toe hy 7 jaar oud was
*Word groot in Johannesburg
*Werk by SAS&H, Yskor en SASOL Secunda
*Speel saam met Glen Dickson and the Shufflers in orkes - eers baskitaar en later mondfluitjie. *Die kleinste mondfluitjie is so klein, druk dit heeltemal in mond en speel met tong

PRESTASIES:
*Wen 2016 mondfluitjiekompetisie. Beoordelaars uit Engeland en S.A.
* Wen nommer: Que Sera Sera van Doris Day
*Stel 13 CD's vry

WAARVAN HOU HY:
*Alle musiek Jazz tot Klassiek tot Boeremusiek

BEKENDES EN BEROEMDES:
*Speel o.a. saam met Lance James, Bobby v Jaarsveld, The Campbells

Wat is nuut by TERRA NOVA AFTREE OORD?  Miems het die Uilkasprojek vir die Oord behartig en pragtige kaste laat bou wat ...
25/05/2021

Wat is nuut by TERRA NOVA AFTREE OORD? Miems het die Uilkasprojek vir die Oord behartig en pragtige kaste laat bou wat opgerig is om die Uile te lok. Hou hierdie spasie dop vir verdere inligting hieroor...Miems gaan self vir ons van haar navorsing oor Uile vertel.
Die Parkprojek word geloods deur Japie en Meisie. Grond vir die opvul van die area is reeds in gery en die stootskraper het begin met die gelyk maak daarvan.
Hier by TERRA NOVA AFTREE OORD staan dinge nie stil nie!

29 MEI 2021!  Kevin Leo, ook bekend as Suid-Afrika se eie Pavarotti, en Singende Chef is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat o...
12/05/2021

29 MEI 2021! Kevin Leo, ook bekend as Suid-Afrika se eie Pavarotti, en Singende Chef is 'n Suid-Afrikaanse sanger wat opera- en ligte Afrikaanse liedjies sing. Hy is gebore in Rustenburg, 'n wêreld reisiger en tans eienaar van Pretville se enigsoortige restaurant. Maar dis nie al nie...hy kom 29 Mei na TERRA NOVA AFTREE OORD!
Kom saam en geniet ...sien jou daar!

22/04/2021

Leon en Rietha Goosen van Gospel Country in aksie. Geniet hierdie klein uittreksel saam met ons!

Ons klompie inwoners is baie besig!  Kyk bietjie wat alles die afgelope week gebeur...
22/04/2021

Ons klompie inwoners is baie besig! Kyk bietjie wat alles die afgelope week gebeur...

UIT DIE DAGBOEK VAN TERRA NOVA AFTREE OORD:  Woensdag, 14 Julie 2021.  Heerlike vroeg oggend stappie onder toesig van 'n...
14/04/2021

UIT DIE DAGBOEK VAN TERRA NOVA AFTREE OORD: Woensdag, 14 Julie 2021. Heerlike vroeg oggend stappie onder toesig van 'n verpleegster, kognetiewe stimulering vir FRAIL CARE inwoners, heerlike ontspanning saam met vriende rondom 'n tafel met speletjies, 'n besoek vanaf die Ontwikkelaar om seker te maak dat standaarde tops bly...die pool tafel is gereed, Morgy is, alweer, aan die oefen! in die gym. En tussen alles deur, gaan die bou van pragtige huise onverpoos voort! Lyk nogal na 'n heerlike plek vir 50+ mense om te woon! SHARE, SHARE, SHARE asb!

14/04/2021

UIT DIE DAGBOEK VAN TERRA NOVA: Woensdag, 14 April 2021. Sit oefeninge wat die bejaardes help met die rumatiek pyne in die gewrigte. Dankie Elsie vir die mooi manier waarop elkeen hanteer!

Terra Nova Retirement Village - the gem of the Highveld for all 50+.  Please visit our website and like and share!  http...
12/04/2021

Terra Nova Retirement Village - the gem of the Highveld for all 50+. Please visit our website and like and share! https://marlenerautenbach.wixsite.com/terranovarv
Want to pay us a visit? Contact me to make arrangements. Looking forward to meet you... 0815024594

It's weekend and time for visits and coddle.  Home cooked meals, puddings and catching up!  To all our fans, enjoy the w...
09/04/2021

It's weekend and time for visits and coddle. Home cooked meals, puddings and catching up! To all our fans, enjoy the weekend!

Jesus het tussen ons en God kom stelling inneem sodat God se toorn Hom in ons plek getref het en ons nou vry kan wegstap...
01/04/2021

Jesus het tussen ons en God kom stelling inneem sodat God se toorn Hom in ons plek getref het en ons nou vry kan wegstap. Geseende Paasfees! Dankie Ds Henry vir die bedieing van die Nagmaal! Dit was baie spesiaal....

Volg ons op Facebook en webwerf: https://marlenerautenbach.wixsite.com/terranovaretirementvSo baie mense vra "Waar is ju...
28/03/2021

Volg ons op Facebook en webwerf: https://marlenerautenbach.wixsite.com/terranovaretirementv
So baie mense vra "Waar is julle geleë? Jy sal ons vind op die Hoëveld van Mpumalanga naby 'n klein dorpie, Trichardt vlak by Secunda. Terra Nova is 'n 'dorpie binne 'n dorp' met al die nodige infrastruktuur. As jy hiervan hou, sal jy ons asb "like" en "share"...

Soos mens ouer word, verander jou behoeftes.  Een daarvan is die verlange na'n meer rustiger, veiliger en beheerbare woo...
28/03/2021

Soos mens ouer word, verander jou behoeftes. Een daarvan is die verlange na'n meer rustiger, veiliger en beheerbare woonplek...

Stokperdjies en Ontspanning
25/03/2021

Stokperdjies en Ontspanning

Terra Nova Aftree Oord kom ook hul sosiale verantwoordelikheid na deur skenkings aan die gemeenskap te maak.
25/03/2021

Terra Nova Aftree Oord kom ook hul sosiale verantwoordelikheid na deur skenkings aan die gemeenskap te maak.

23/03/2021

Groot nuus....

Sitkamer en kuier area by FRAIL CARE sentrum, TERRA NOVA AFTREE OORD
23/03/2021

Sitkamer en kuier area by FRAIL CARE sentrum, TERRA NOVA AFTREE OORD

Kyk  net hoe het die FRAIL CARE sentrum al gevorder...vanaf toe tot nou!
23/03/2021

Kyk net hoe het die FRAIL CARE sentrum al gevorder...vanaf toe tot nou!

Address

Hibiscus Street, TERRA NOVA
Mpumalanga

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Terra Nova Aftree Oord Blad - Opgedateer posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Terra Nova Aftree Oord Blad - Opgedateer:

Share