Dandelion Wishes, Gifts & Wellness

Dandelion Wishes, Gifts & Wellness 100% natural skincare products, free of parabens, sulphate and harmful preservatives.

https://www.youngliving.com/vo/ #/signup/new-start?sponsorid=30687997&enrollerid=30687997&isocountrycode=ZA&culture=en-ZA&type=member

          kom loer gerus na ons sitrus produkte van seepkoeke, lyfwas, lyfroom en lyfbotters! Ietsie vir die kleinspan, ...
25/02/2023

kom loer gerus na ons sitrus produkte van seepkoeke, lyfwas, lyfroom en lyfbotters! Ietsie vir die kleinspan, en so ook vir mammas, pappas en sommer die hele familie!!! & is ons kleintjies geure van Februarie!!!
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98
of bestel direk vanaf die webblad michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

      Ons gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker!!Met valentynsdag wat vir ons wi...
24/02/2023

Ons gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker!!
Met valentynsdag wat vir ons wink, bederf jou Mamma, ouma, meisie, JOUSELF, tannie of vriendin met die fantastiese velsorg reeks van
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 of besoek gerus die webblad, en gaan loer watter verrassings en bederf lekkertes daar beskikbaar is. Vir jou spesiale afslag - kontak my gerus en ek help jou x
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

     Met ons 3 pot pakkette is daar iets vir almal ! Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 of besoek gerus d...
23/02/2023

Met ons 3 pot pakkette is daar iets vir almal !
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 of besoek gerus die webblad, en gaan loer watter verrassings en bederf lekkertes daar beskikbaar is. Vir jou spesiale afslag - kontak my gerus en ek help jou x
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

      Die heuningby is besig met sy werk en brom, ‘n suikerbekkie vlieg ook rondom   se Riet Diffusers verander enige ve...
16/02/2023

Die heuningby is besig met sy werk en brom, ‘n suikerbekkie vlieg ook rondom se Riet Diffusers verander enige vertrek in ‘n Lelieblom!
Riet Diffuser – 100ml
R220.00
• 100ml glas met hout prop
• Riet-stokkies ingesluit
• Pragtig verpak in ‘n boksie – die ideale geskenk vir oud en jonk!
Riet Diffuser – HERVUL 200ml
R250.00
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98
OF gaan loer gerus op die webblad na al die lekker bederwe beskikbaar!
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

FANTASTIESE GEURE:
Lietjie, Roos en Rooibos
Heuningbos
Lemoen en Vanielje
Fynbos en Winterblom
Rooibostee en Kaneel
Turkish Delight
Sitroengras en Suikerriet
Bamboes en Maroela
Aarbei
Lelie en Lenteblom
Avokado en Komkommer
Melk en Heuning
Liefde en Laventel

   ? Met ons fantastiese reekse suiwer ongegeurde, bokmelk en rooibos redding is ons elke mamma se eerste stop! Van-toon...
15/02/2023

? Met ons fantastiese reekse suiwer ongegeurde, bokmelk en rooibos redding is ons elke mamma se eerste stop! Van-toon-tot-kroon bederf, is dit ideaal vir "nappy rash", ekseem, "heat rash", sensitiewe en allergiese velletjies! Gemaak van lekker sterk A+ graad Rooibos en sommer baie Shea-botter vir daardie ekstra bederf! Hierdie reeks is geskik vir die hele gesin van Oupa se skurwe hakke tot Boeta se boudtjies Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 OF gaan loer gerus op die webwerf, en bestel sommer aanlyn! michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

        Doen jouself 'n guns en bederf jouself met 'n   in die volgende geure beskikbaar: Organic Rooibos; Organic Honey...
14/02/2023

Doen jouself 'n guns en bederf jouself met 'n in die volgende geure beskikbaar: Organic Rooibos; Organic Honeybush; Organic Honeybush with Mint; Rooibs & Cinnamon; Botanical Hisbiscus Rooibos; Litchi, Rose & Rooibos; Vanilla Rooibos & Orange & Vanilla Honeybush Tea
For more information Inbox / WhatsApp 082 347 98 98
OR order on the website! michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

              they saying goes, when lives hands you lemons - make mojitoes! With Valentines day around the corner, why ...
13/02/2023

they saying goes, when lives hands you lemons - make mojitoes! With Valentines day around the corner, why not spoil yourself, your mom, girlfriend, grandma, auntie or yourself, with this wonderful from An amazing treat including the following: 1 x 100ml Voetwas 1 x 100ml Voetvryf 1 x 100ml Voetsproei 1 x 175g Voetskrop all in the amazing lemon and peppermint fragrance!
For more info, inbox / WhatsApp 082 347 9898 or click on the link for more of our wonderful spoils!!! Orders can also be placed directly on the website, see link below, all you have to do is register as a profile and away you go (with a special discount as well) for assistance don't hesitate to WhatsApp me 💚💚 Michelle
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

                    ‘n Baie groot gunsteling by Klein! Maak jou lippies super sag!!! Ons baie gewilde lipsalf is nie ver...
11/02/2023

‘n Baie groot gunsteling by Klein! Maak jou lippies super sag!!! Ons baie gewilde lipsalf is nie verniet 'n top-verkoper nie... Die lip-lek-lekker geure maak jou lippe sag, vertroetel en gereed vir baie soentjies!!!
Geure:
Klapper en Lemmetjie
Borrelgom
Malvalekker
Melk en Heuning
Aarbei
Kersie en Kola
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 of besoek gerus die webblad, en gaan loer watter verrassings en bederf lekkertes daar beskikbaar is. Vir jou spesiale afslag - kontak my gerus en ek help jou x
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

      Ons gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker!!Met valentynsdag wat vir ons wi...
10/02/2023

Ons gebruik natuurlike olies en basisse om gesonde en gelukkige velle te verseker!!
Met valentynsdag wat vir ons wink, bederf jou Mamma, ouma, meisie, JOUSELF, tannie of vriendin met die fantastiese velsorg reeks van
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

      Die heuningby is besig met sy werk en brom, ‘n suikerbekkie vlieg ook rondom   se Riet Diffusers verander enige ve...
09/02/2023

Die heuningby is besig met sy werk en brom, ‘n suikerbekkie vlieg ook rondom se Riet Diffusers verander enige vertrek in ‘n Lelieblom!
Pretty Petite USB Diffuser – Black
PP/ABS/PC – medical grade material used.
Our very pretty and petite USB diffuser can be used in your car, at home or at your desk
Includes a free 5ml Naartjie oil
Water Capacity: 55ml
Mist Output 18ml/h
Duration – 3 hours continuously, 6 hours intermittently
Power 3.4W
Automatic Safety Shutdown
Portable and amazing for travel
12 Month Warranty
Cool Mist
Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 /
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

      met die kleinspan is dit soms moeilik om die wilde krulle in toom te hou, en die kopvel gesondheid in ag te neem. ...
08/02/2023

met die kleinspan is dit soms moeilik om die wilde krulle in toom te hou, en die kopvel gesondheid in ag te neem. met ons reekse by wat spesiaal vir sensitiewe velle / kopvelle en lyfies geformuleer is, kan jy gou 'n onder beheer bring met heerlike haar olie / masker en selfs vir het ons snor waks om sy in toom te hou! Vir meer inligting inbox / WhatsApp 082 347 98 98 of besoek gerus die webblad, en gaan loer watter verrassings en bederf lekkertes daar beskikbaar is. Vir jou spesiale afslag - kontak my gerus en ek help jou x
michelleswart86@live.com" rel="ugc" target="_blank">https://kleinbederf.com/?agent=michelleswart86@live.com

Address

Mbombela

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dandelion Wishes, Gifts & Wellness posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Dandelion Wishes, Gifts & Wellness:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram