Help Josua Fight Non-Hodgkin’s Lymphoma

Help Josua Fight Non-Hodgkin’s Lymphoma Our sweet, kind, and adventurous little boy, Josua (7), has been diagnosed with a very aggressive and fast-spreading type of Non-Hodgkin’s Lymphoma.

What started as a small bump on his neck quickly turned into our worst nightmare.

05/05/2025Ons is in en reg vir die laaste rondte. Letterlik die sterkste seuntjie op aarde!!!
06/05/2025

05/05/2025

Ons is in en reg vir die laaste rondte. Letterlik die sterkste seuntjie op aarde!!!

Op 14 April het die 5de rondte chemo begin. Ons was glad nie happy om terug te wees in die hospitaal nie, en het net gew...
05/05/2025

Op 14 April het die 5de rondte chemo begin. Ons was glad nie happy om terug te wees in die hospitaal nie, en het net gewens ons kon as n gesin by mekaar bly. Maar sonder twyfel weet ons ook dat ons móét.
Vir n week wat ons so somber en ongelukkig begin het, het die week ons verras. Josua het baie goed gedoen, hy was meestal in n goeie bui en het goed geeët! Hy het ook n nuwe maatjie gemaak in die hospitaal wat dit vir hom meer verdraagsaam gemaak het en ook die tyd vinniger laat verby vlieg het!
Pappa en boetie Lukas het die paas naweek saam ons kom spandeer en ons is as gesin bietjie Hartbeespoort toe om Josua se nuutgevonde advontuurlus te probeer blus. Vir baie lank was hy nie veel lus om enige iets te doen nie, so ons was baie gretig om hom n lekker dag te laat hê!
Hy het die aerial cableway gedoen, dieretuin gaan besoek en die upside down house gaan verken. Hy was poegaai die middag maar tevrede en gelukkig.
Pappa en Lukas is Maandag huistoe en Mamma en Josua het Vrydag, 11de April ook kon huistoe gaan!
Maandag, 5 Mei begin rondte 6. Ons hoop dié rondte doen hy ook so goed.
Dankie vir almal se ondersteuning, liefde en gebede. Woorde kan nie sê hoe dankbaar ons daarvoor is nie.

Bietjie lanklaas gepos, maar dinge gaan moeilik soms en mens kan jouself nie sover bring om te share terwyl jyself nog s...
30/04/2025

Bietjie lanklaas gepos, maar dinge gaan moeilik soms en mens kan jouself nie sover bring om te share terwyl jyself nog sukkel om te cope met al die chemo verwante situasies nie.
Op 24 ste Maart het die 4de rondte chemo begin. Dit was n lang een in opsigte van die treatment wat vir 24 uur periodes aaneen geloop het, siende dit n ander tipe chemo was. So, meer chemo as gewoonweg. Dit het Josua baie uitgeput en baie teneergedruk. Hy het ook n virale infeksie in sy mondjie gehad wat net begin beter word het, toe die chemo mond sere begin (wat altyd kom so derde dag na n chemo rondte klaar is). So hy baie gewig verloor want dis maar moeilik om te eet as die outjie se mond so seer is. Die bloed tellings was egter okay wat beteken het ons kon huistoe op die 4de April. Josua was rerig nie homself gewees by die huis nie. Die mondsere en moegheid het als uit hom geneem. Eers die Saterdag voor die volgende chemo rondte begin, het hy weer sy ou self begin word.
Ons seuntjie loop hierdie paadjie met baie moed en alhoewel hy hard wens hy hoef nie terug te gaan nie, aanvaar hy die koms van die volgende rondte chemo nou maar gedwee.

20/03/2025
Hallo, Josuaq het sy derde rondte chemo begin op die 3de Maart. Dinge het egter onverwags bietjie skeef geloop en daar w...
19/03/2025

Hallo,
Josuaq het sy derde rondte chemo begin op die 3de Maart. Dinge het egter onverwags bietjie skeef geloop en daar was hoë koors, infeksie, bloed oortappings en baie einas betrokke. Die dae ná die chemo rondte was net so rof en het gelei na nog n paar dae in die hospitaal voor ons eindelik eers Maandag die 17 de kon huistoe kom vir n rukkie. Josua voel en lyk bietjie beter nou, maar die chemo behandeling en die chemo newe effekte is hom glad nie genadig nie. Ons gaan die beste maak van ons tydjie saam as volledige gesin voor rondte nr 4 begin volgende week.
Dankie vir almal se ondersteuning en liefde en gebede. Ons kan nie oordra hoe dankbaar ons is nie, maar wil vra dat jul asseblief Josuaq sal onthou in jul gebede vir die lang pad wat nog voorlê.

Help us raise funds for Josua !!We are hosting a raffle ticket for Josua to help raise funds for his medical expenses.Ra...
05/03/2025

Help us raise funds for Josua !!

We are hosting a raffle ticket for Josua to help raise funds for his medical expenses.

Raffle tickets R100.00 per ticket - prizes are worth up to R22 000.00 !!!

This raffle will start on Thursday the 6th of March 2025 & will run through till Friday 9th of May 2025 unless tickets sold prior!

Prizes sponsored by Lily Photography & Videography

First Prize
Fully inclusive wedding package - Photography & Videography 8 hours on your special day
Full wedding video , Highlight Video & Drone coverage
Fully Edited Photos
Engagement shoot

2nd & 3rd Prize
Family shoot / couples shoot / Engagement shoot

Grab your Raffle ticket & help support Josua 🌼

Information on Tickets

To buy your ticket ,please WhatsApp us on
081 213 5227 (Penny)

The more entries you get the more you save!
One ticket is R100
Five tickets is R450
Ten tickets is R850

This raffle is open to everyone!!

We Thank you for your support , please share with friends & Families!

T’s & C’s
Dates of shoots are subject to availability
Prizes can not be exchanged or sold for cash
Prizes are valid for 6 months to confirm date for any future date before or after 6 months period

Sy hare het gister begin uit val en ons het maar besluit dis beter om te sny.  Meer handsome kan jy nie kry nie!! 💗
24/02/2025

Sy hare het gister begin uit val en ons het maar besluit dis beter om te sny.

Meer handsome kan jy nie kry nie!! 💗

More julle.Na die eerste Chemo cycle, is ek en Josua van Sondag af maar net hier in die gastehuis besig om al die simpto...
19/02/2025

More julle.
Na die eerste Chemo cycle, is ek en Josua van Sondag af maar net hier in die gastehuis besig om al die simptome en newe effekte te fight. Hy is ongelooflik moeg. Hy kry af en toe bors pyne. Vanoggend het die keel begin met sere, dit was tot dusver net in die mond. Maar hy is darm nie meer naar nie. Hy terg my darm nog so af en toe, maar hy is maar meer moeg en aan die slaap as wakker. Gister was n beter dag, maar vandag is dit maar weer moeilik.

14/2/2025Na n aaklige dag met baie seer behandeling was hierdie "Best Surprise Ever"!  Pappa en Lukas het my en Mamma ko...
15/02/2025

14/2/2025

Na n aaklige dag met baie seer behandeling was hierdie "Best Surprise Ever"! Pappa en Lukas het my en Mamma kom verras op Valentynsdag en net in tyd vir Pappa se B-day vandag! Die beste geskenkie vir Valentyns dag. ❤️💙

Address

Newcastle
2940

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Help Josua Fight Non-Hodgkin’s Lymphoma posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram