nms.physiotherapy

nms.physiotherapy Physiotherapy practice

09/06/2022
So dankbaar vir die geleentheid om die dames van die BKG netbalspan te help.๐Ÿ’ช๐ŸปWel gedaan aan die dames wat beide hul wed...
06/06/2022

So dankbaar vir die geleentheid om die dames van die BKG netbalspan te help.๐Ÿ’ช๐Ÿป

Wel gedaan aan die dames wat beide hul wedstryde gewen het in die Frances Baard Liga!! ๐Ÿคพ๐Ÿผโ€โ™€๏ธ๐Ÿ๐ŸŽ–

๐ŸŒ ๐ŸŒฟ Wรชreld TB dag ๐ŸŒฟ ๐ŸŒ๐Ÿ’Š 'n Paar interessante feite oor TB: โœ” Op 24 Maart 1882  het Dr.Robert Koch  sy  ontddekking van di...
24/03/2022

๐ŸŒ ๐ŸŒฟ Wรชreld TB dag ๐ŸŒฟ ๐ŸŒ

๐Ÿ’Š 'n Paar interessante feite oor TB:

โœ” Op 24 Maart 1882 het Dr.Robert Koch sy ontddekking van die Mycobacterium tuberculosis wat TB veroorsaak blootgestel.

โœ” TB kom wรชreldwyd voor , maar kom die meeste voor in Afrika , Oos Europa en Suidoos Asie. Afrika het tans die hoogste syfers.

โœ” 1/3 van die wรชreld se populasie is geinfekteer met TB

โœ” TB is ook een van die hoof doodsoorsake in mense wat MIV- positief is.

โœ” TB kan in enige orgaan van die lyf voorkom ,nie net in die longe nie.

๐Ÿ‘ฉ๐Ÿผโ€โš•๏ธ Fisioterapeute se rol in TB :

โ€ข Respiratoriese Fisioterapie ( klop, vibrasies, dreinering en posisionering vir dreinering van longe).
โ€ข Ons help met kort van asem deur middel van asemhalings tegnieke.
โ€ข Pynverligting in ledemate en gewrigte.
โ€ข Versterk swak spiere.
โ€ข Rehabiliteer pasiente terug na normale funksionering.
โ€ข Gee advies en onderrig oor TB.

Vir meer informasie skakel gerus die praktyk by 083 659 3134 โ˜Ž๏ธ

Hier by .physiotherapy is jy nie net nog 'n nommer nie. Ons strewe daarna om holistiese behandeling aan elke pasient te ...
10/02/2022

Hier by .physiotherapy is jy nie net nog 'n nommer nie.
Ons strewe daarna om holistiese behandeling aan elke pasient te gee.

Jy kan ons vind by die .

*JOU GESONDHEID IS ONS PRIORITEIT*

Operatiewe ure โฐ :

Maandag : 09:00 - 20:00
Dinsdag : 09:00 - 20:00
Woensdag : 09:00 - 20:00
Donderdag : 09:00 - 20:00
Vrydag : 09:00 - 18:00
Saterdag : 09:00 - 12:00
Sondag : Toe
Vakansie dae : Toe

Address

Die Gemsbok Sportinstituut
Orania
8752

Opening Hours

Monday 09:00 - 20:00
Tuesday 09:00 - 20:00
Wednesday 09:00 - 20:00
Thursday 09:00 - 20:00
Friday 09:00 - 18:00
Saturday 09:00 - 12:00

Telephone

+27836593134

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when nms.physiotherapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to nms.physiotherapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram