21/05/2026
✨ Moeg vir "dull" skin?
Jou vel glow nie net van buite af nie — dit begin by jou gut én jou skin barrier.
Wat is jou skin barrier?
Dis jou vel se beskermende lagie wat vog binne hou en bakterieë, irritasie en skade buite hou. D**k daaraan soos jou vel se “shield”. 🛡️
Hoe lyk ’n damaged skin barrier?
• Droë, trekkerige vel
• Rooiheid of sensitiewe vel
• Brand of sting wanneer jy produkte aansit
• Dull, lifeless skin
• Meer breakouts of klein bumps
• Vel wat nooit regtig gehidreerd voel nie
✨ Wanneer jou gut uit balans is én jou skin barrier beskadig is, wys jou vel dit eerste.
Healthy skin starts inside & outside.
Voed jou gut, herstel jou barrier, en bring jou glow terug. 🤍
DM my direk dat ons jou glow terug kry!
068 038 9300
Besoek ons winkel:
PAARL
MooiGem Shop
25 Bergrivier Boulevard
Omline store:
www.mooigemshop.com