07/05/2015
Die funksie loop as volg
Daar is n sanger wat gaan op tree
Julius van der Walt
15 Junie 2015
Soetdorings buite club
Polokwane
19h00-23h00
R50pp
Daar gaan ook lootjies wees wat julle kan koop met lekker pryse te wen.
Kom geniet die aand saam met ons alles gaan vir lene marie .
Verdere inligting kan u my kontak by 076 437 2622