Devine Skin & Health

Devine Skin & Health Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Devine Skin & Health, Polokwane.

โœจ Ontdek die geheim van Koreaanse skoonheid met Luminovation K-Beauty โœจ๐ŸŒธ 4 eenvoudige stappe wat jou vel kan transformee...
09/05/2026

โœจ Ontdek die geheim van Koreaanse skoonheid met Luminovation K-Beauty โœจ

๐ŸŒธ 4 eenvoudige stappe wat jou vel kan transformeer! ๐ŸŒธ
Droom jy van:
๐Ÿ’– โ€˜n Stralende gloed
๐Ÿ’– Sagter, gladder vel
๐Ÿ’– Minder fyn lyntjies en plooie
๐Ÿ’– โ€˜n Egaler en jeugdiger voorkoms

Met Luminovation K-Beauty kry jou vel presies wat dit nodig het om weer gesond en stralend te lyk.

โœจ Geรฏnspireer deur die wรชreldbekende Koreaanse velsorgfilosofie.
โœจ Geskik vir alle veltipes.
โœจ Resultate wat jy kan sien รฉn voel.

๐Ÿ”ฅAs jy braaf genoeg is om jou vel te transformeerโ€ฆ boek jou Luminovation Demo vandag nog! ๐Ÿ”ฅ

๐Ÿ“ฉ Stuur vir my โ€˜n boodskap met โ€œGLOWโ€ vir meer inligting.
https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

06/05/2026

๐Ÿ”ฅ KOFFIE MET โ€™N SKOP! โ˜•๐Ÿ”ฅ
Winter is op padโ€ฆ en skielik is jy heeltyd lus vir iets warm รฉn iets om te snack, nรฉ? ๐Ÿฅถ

Maar wat as ek vir jou sรช jy kan jou lekker Cafรฉ Mocca geniet sonder die ekstra gewig? ๐Ÿ‘€

๐Ÿ‘‰ My geheime winter-wapen:
โ€™n Warm, romerige koffie wat:
โœจ jou lus stil
โœจ jou energie gee
โœจ en jou help om op koers te bly met jou gewig

Geen skuldgevoelens. Geen opgee van jou gunsteling treat nie.

๐Ÿ’ฅ Dis nie net koffie nieโ€ฆ dis slim keuses wat resultate gee.

Is jy reg om hierdie winter anders te doen?

Kontak my ek help jou graag

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

Of loer aanlyn

https://za.mannatech.com/products/integrative-health/details/18517-glycocafe/?account=4560822

04/05/2026

๐๐‹๐”๐’ ๐ข๐ฌ "๐‘๐„๐€๐‹ ๐…๐Ž๐Ž๐ƒ ๐๐”๐“๐‘๐“๐ˆ๐Ž๐" ๐ฐ๐š๐ญ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ค๐ฅ๐ข๐ž๐ซ๐ž ๐ฏ๐จ๐ž๐ ๐จ๐ฆ ๐จ๐ฉ๐ญ๐ข๐ฆ๐š๐ฅ๐ž ๐ฏ๐จ๐ž๐๐ข๐ง๐  ๐ฏ๐ข๐ซ ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ž๐ง๐๐จ๐ค๐ซ๐ข๐ž๐ง๐ž ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ๐ฌ๐ž๐ฅ ๐ญ๐ž ๐›๐ข๐ž๐, ๐จ๐ฆ ๐๐š๐ง ๐ฌ๐จ๐๐จ๐ž๐ง๐๐ž ๐ž๐ง๐ข๐ ๐ž ๐ก๐จ๐ซ๐ฆ๐จ๐จ๐ง ๐ฐ๐š๐ง๐›๐š๐ฅ๐š๐ง๐ฌ๐ž ๐ฐ๐š๐ญ ๐๐ž๐ฎ๐ซ ๐ž๐ง๐๐จ๐ค๐ซ๐ข๐ž๐ง๐ž ๐ฌ๐ญ๐ž๐ฅ๐ฌ๐ž๐ฅ ๐š๐Ÿ๐ ๐ž๐ฌ๐ค๐ž๐ข ๐ฐ๐จ๐ซ๐, ๐ญ๐ž ๐›๐š๐ฅ๐š๐ง๐ฌ๐ž๐ž๐ซ. ๐‡๐จ๐ซ๐ฆ๐จ๐ง๐ž ๐ฌ๐ฉ๐ž๐ž๐ฅ ๐งฬƒ ๐›๐ž๐ฅ๐š๐ง๐ ๐ซ๐ข๐ค๐ž ๐ซ๐จ๐ฅ ๐ข๐ง ๐ฃ๐จ๐ฎ ๐ฅ๐ข๐ ๐ ๐š๐š๐ฆ ๐ข๐ฏ๐ฆ
โ€ข ๐ž๐ฆ๐จ๐ญ๐ข๐จ๐ง๐ž๐ฅ๐ž ๐ฐ๐ž๐ฅ๐ฌ๐ญ๐š๐ง๐
โ€ข ๐’๐ฅ๐š๐š๐ฉ๐ฉ๐š๐ญ๐ซ๐จ๐ง๐ž
โ€ข ๐†๐ž๐ฐ๐ข๐ 
โ€ข ๐•๐ž๐ฅ
โ€ข ๐„๐ง๐ž๐ซ๐ ๐ข๐ž
โ€ข ๐†๐ž๐ฆ๐จ๐ž๐
โ€ข ๐’๐ฉ๐ฒ๐ฌ๐ฏ๐ž๐ซ๐ญ๐ž๐ซ๐ข๐ง๐ 
โ€ข ๐จ๐ฆ ๐ง๐ž๐ญ ๐งฬƒ ๐ฉ๐š๐š๐ซ ๐ญ๐ž ๐ง๐จ๐ž๐ฆ !

So PLUS help JOU LIGGAAM om die regte hormone af te skei VIR ร‘ BETER JY!

Dit verander vrouens se lewe DRASTIES.

WATTER van die newe effekte kry jou onder?

Want ek kan jou verseker help, jy gaan later vir my dankie sรชโ™ก

Meer inligting :

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

Of bestel sommer aanlyn:

https://za.mannatech.com/products/integrative-health/details/11117-plus/?account=4560822

Mammas โ€“ Moedersdag is om die draai! ๐ŸŒธBoek jou GRATIS Luminovation Demo en beleef self die ongelooflike resultate!โฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธ...
01/05/2026

Mammas โ€“ Moedersdag is om die draai! ๐ŸŒธ

Boek jou GRATIS Luminovation Demo en beleef self die ongelooflike resultate!
โฌ‡๏ธโฌ‡๏ธโฌ‡๏ธ

Jy gee elke dag soveel van jouselfโ€ฆ
Nou is dit jou tyd.
โœจ โ€™n Kans om asem te skep
โœจ Om te herlaai
โœจ Om jouself werklik te bederf

Jy verdien dit meer as wat jy d**k.
๐Ÿ‘‰ Moenie wag nie โ€“ plekke is beperk!
Stuur nou โ€™n boodskap en bespreek jou sessieโ€ฆwant jy is meer as net alles wat jy vir ander doen. ๐Ÿ’ซ

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

14/04/2026

๐Ÿ“ข๐Ÿ“ข SUKKEL JY MET ร‘
๐Ÿ’  DROEร‹ VEL ?
๐Ÿ’  Plooie en fyn lyntjies op nek en bors area ?
๐Ÿ’  GEBARSTE HAKKE ?
๐Ÿ’  Droeรซ elmboรซ ?
๐Ÿ’  LYF WAT DROOG EN JEUKERIG IS ?
๐Ÿ’  Ouderdomsvlekke op hande ?

Kyk, hierdie is nie net enige vogroom nie !!!!!

๐ŸŒฟ Voordele van Firm Room
โœจ Help jou vel om weer ferm en stywer te voel
โœจ Verbeter elastisiteit (maak vel meer soepel)
โœจ Gee โ€™n gladder, jonger voorkoms
โœจ Help met vog en hidrasie
โœจ Ondersteun jou vel se natuurlike herstel van binne met glycans uit Ambrotose complex.

Geformuleer met geen sintetiese / chemiese stowwe of minerale olie nie.

๐Ÿ’ฅ As jy ernstig is oor jou velโ€ฆ begin hier.
๐Ÿ’ง Nie net smeer nie โ€“ herbou jou vel van binne!

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

07/03/2026

Mammรกsโ€ฆ wanneer laas het jy iets vir JOU vel gedoen?

Ons sorg vir almal โ€“ kinders, huis, werkโ€ฆ
maar ons vel wys vinnig wanneer ons uitgeput is.

Luminovation van Mannatech help om jou vel weer te laat:
๐Ÿ’ง vars voel
โœจ helder lyk
๐ŸŒŸ gesond gloei

Die geheim?
Glycans โ€“ natuurlike suikermolekules wat help om jou vel te voed, beskerm en ondersteun sodat dit weer stralend en gesond kan lyk.

โ€™n Klein bietjie self-sorg kan โ€™n groot verskil maak.

As jou vel kon praatโ€ฆ sou dit vir jou sรช: gee my Luminovation.
(Sien nog fotoโ€™s in comments)

Laat weet my gerus as jy meer wil weet. ๐Ÿ’›

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

04/03/2026

Sjoe, kinders kan so maklik maskers dra om stres te probeer wegsteek, maar daardie glimlag en lag verdoesel net hul innerlike spanning en pyn.

Hoe lyk stress by kinders??

๐Ÿ“Hoofpyn of maagpyn sonder mediese rede
๐Ÿ“Moegheid of slaapprobleme
๐Ÿ“Verandering in eetlus (meer of minder eet)
๐Ÿ“ Sneller geรฏrriteerd of huilerig wees
๐Ÿ“Angstigheid of bekommernis
๐Ÿ“Onttrekking van vriende of familie
๐Ÿ“Lae selfvertroue of selfbeeld
๐Ÿ“ Moeilike konsentrasie by skool of huiswerk
๐Ÿ“ Perfeksionisme of vrees om foute te maak

๐Ÿ’™Mammas share asb die post!๐Ÿ’™

Saam kan ons jou kind se gesondheid en energie laat blom โ€“ DM my vandag

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

As jou klere al hoe stywer sit, en jy weet nie waar om te begin nie ๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐ŸปJy kan hier begin๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐ŸปOSOLEAN & EMPACT โ€ข Verb...
03/03/2026

As jou klere al hoe stywer sit, en jy weet nie waar om te begin nie ๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป
Jy kan hier begin
๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป๐Ÿ‘‡๐Ÿป
OSOLEAN & EMPACT
โ€ข Verbrand vet terwyl jy spiermassa behou
โ€ข Verhoog energie - stadig vrystellend
โ€ข Verhoog suurstofvlakke onmiddelik
โ€ข Gebruik vet tydens oefening eerder as
koolhidrate
โ€ข Verhoog spier stamina
โ€ข Verbrand meer vet na oefening
โ€ข Bevat elektroliete, magnesium en
kalsium vir herstel
โ€ข Stabiliseer bloedsuikervlakke
โ€ข Verhoog uithouvermoรซ tydens oefening


Jy sal verseker binne 2 weke โ€˜n verskil in jou lyf voel!!!!

Meer inligting : https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

Het jy ook โ€˜n gel wat wonders verrig??EMPRIZONE is my โ€œmiracle workerโ€(Sien fotoโ€™s onder)โ€ขSonbrand โ€ขNa skeer middel vir ...
24/02/2026

Het jy ook โ€˜n gel wat wonders verrig??

EMPRIZONE is my โ€œmiracle workerโ€
(Sien fotoโ€™s onder)

โ€ขSonbrand

โ€ขNa skeer middel vir ingroei haartjies .

โ€ขEkstra hidrasie vir droรซ, gedehidreerde velle

โ€ขEnige skaafplek of irritasie

โ€ขFantastiese gel vir tienervelle/aknee

โ€ขBrandboudjies

โ€ขInflammasie & rooiheid

โ€ขKalmeer die vel - uitstekend vir sensitiewe velle

โ€ขVerbeter elastisiteit & fermheid

Kry joune vandag nog, jy sal vir my dankie sรช!

https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

11/02/2026

Voel jy vasgevang in dieselfde lewe?

Dieselfde roetine.
Dieselfde maand.
Dieselfde salaris.

Jy is gemaklikโ€ฆ ๐Ÿ“maar diep binne weet jy daar is mรฉรฉr.
๐Ÿ•ฐ๏ธMeer tyd.
๐Ÿ•Š๏ธMeer vryheid.
โšก๏ธMeer energie.
๐ŸŒณMeer lewe.

๐Ÿ’”Die waarheid?
Baie mense oorleef netโ€”hulle leef nie.

Dis tyd om te vra:
๐Ÿ‘‰ Waarvoor staan jy?
Lewe is nie bedoel om jou uit te put nie - lees dit weer!

Dit is bedoel vir
๐ŸŒˆoorvloed,
โš•๏ธgesondheid en
โœˆ๏ธvryheid van โณtyd en ๐Ÿ’ฐgeld.

Neem vandag eienaarskap
van jou lewe.
Nie mรดre nie. Nou.

๐Ÿ‘‰ Gesels met my en ontdek die moontlikheid.
https://wa.me/message/4DS2RD327NAUG1

Address

Polokwane

Opening Hours

Monday 09:00 - 17:00
Tuesday 09:00 - 17:00
Wednesday 09:00 - 17:00
Thursday 09:00 - 17:00
Friday 09:00 - 16:00

Telephone

0824300073

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Devine Skin & Health posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Devine Skin & Health:

Share