08/04/2021
💥Goeie dag almal,
Ek wil graag vandag n getuienis deel met elkeen wat n stukkie omgee, hoop en positiwiteit iewers in jou lewe verloor het.🤗
Van die dag wat my oudste dogter gebore is, 19 jaar gelede, het my regterheup begin verbrokkel en agteruitgaan. 3 Jaar later is my jonste dogter gebore, sy is nou 16. Dokters het menigte kalsium aanvullings en pille voorgeskryf, die pyn het met tye verbeter maar nooit weggegaan nie en die verbrokkeling het stadig, maar seker erger geraak. Dus het ek vir jare n kalsium tekort.
Ek is ook vroeër in my lewe gediagnoseer met respiratoriese toestand wat veroorsaak dat my suurstofvlakke soms te veel daal en indien ek dan begin stress omdat ek nie genoeg suurstof kry nie, gaan dit oor in paniek aanval, dus hoe meer ek stress, hoe meer daal suurstof...."snowball"-effek. Jou longe gaan in spasma en begin platval, jy het dan voorskrewe "inhalers" nodig om jou suurstof vlakke te herstel.
Ek het ook n spastiese kolon, kon glad nie brood of swaar stysels eet nie...altyd daardie opgeblaasde gevoel en dit veroorsaak dat ek soveel meer selfbewus was.
Daar was ook tye waar ek baie negatief was, depressie gehad het en amper moed opgegee het.
TE DANKE aan mense wat op my pad geplaas is vir n rede kan ek nou n pynvrye, opgewekte, afgeblaasde lewe lei met oor as genoeg suurstof!😅
Nou sal jul seker wil weet hoekom ek my leed met julle deel?
Wel, ek wil omgee en HOOP gee vir almal wat swaarkry, siek is of net nie op n goeie plek is nie!🤗
Bietjie meer as n jaar terug is ek voorgestel aan n fantastiese produk genaamd Glyconutrition of Glycans. Ek was natuurlik baie skepties, want daar is miljoene aanvullings, pille en produkte op die mark, wat maak hierdie anders?
Na vele getuienisse en oorweging het ek dit begin gebruik....net omdat daar n 90 dae geld-terug-waarborg is en ek het gevoel ten minste sal ek my geld terug kry.
Tot my verbasing het ek slegs binne n paar weke n groot verskil gevoel en gesien. Ook my tiener dogters het begin vra: wat doen of gebruik mamma? Mamma is so oulik met ons!😅
Ek moes vir meer as 10 jaar, 3 keer n dag my "inhalers" gebruik om my suurstofvlakke te reguleer, nou gebruik ek 1 "inhaler" 2 na 3 keer n week. Ek het geen pyn in my heup en beweeg vrylik en glo met my hele hart dat my beendightheid besig is om te herstel.
Ek eet vrylik brood en stysels en voel geensins dat ek opgeblaas en ongemaklik is nie. In die proses het ek my selfvertroue teruggekry en ek glo vas dat ek hier op aarde geplaas is met n doel! My lewe is n lied!
My man en dogters sukkel almal met erge vel probleme...vandat hul hierdie regte voedseltegnologie gebruik, verbeter alle simptome omdat die oorsaak aangespreek word.
Ek wil jou ook baie graag help, dus indien jy met my kan "relate" of iemand ken wat nie so gesond is soos wat mens bedoel is om te wees nie, los jou nommer of stuur vir my n boodskap @ 0723464412, dan gesels ons.
Dankie vir die deurlees.
Vriendelike groete
Elmien🤗🌻