Back to Eden

Back to Eden Getting back to Health and Wellness as God intended us to

Indien jy wonder hoekom BORRIE in elke ete ALTYD moet wees, kyk gerus na die volgende video oor Turmeric :)https://youtu...
04/09/2025

Indien jy wonder hoekom BORRIE in elke ete ALTYD moet wees, kyk gerus na die volgende video oor Turmeric :)

https://youtu.be/U4duQcKCSD4

BacktoEden

Al ooit gewonder of daar meer agter jou "geel kerrie vlekke" skuil? Wel, met hierdie video delf ons diep in die absolute wonderbaarlike eienskappe van Borrie...

26/08/2025

Kom ons gesels bietjie oor…
Melk Mites
🥛🥛🥛

Moet ons nou melk drink of nie ?

'n Paar skokkende feite (bewys deur wetenskap)
- Om melk te drink - spesifiek koeimelk, is 'n modern foefie. Melk was nooit deel van die mens se stapelvoedsel nie. (Ek praat nou van historiese tye, 2000 jaar terug)
- Die mens is die enigste spesie wat melk drink nadat ons gespeen is. Geen ander spesie op die planeet doen dit nie.
- Ons het nie so baie kalsium nodig in ons dieet soos wat daar vir jare verkondig is nie. Beenfrakture en osteoporose gebeur meestal as gevolg van Vitamien D tekort, nie noodwendig vanaf Kalsiumtekort nie.
-75% van die wêreld se populasie kan nie laktose verwerk nie ("lactose intolerant")
- Kommersiële melk (gepasteriseur, "homeonised") is grootendeels verantwoordelik vir aknee, veluitslae, meeste gastriese probleme(opgeblaas, winde, pyn) sinus, gewigstoename.

So sê ons dan verewig totsiens vir daardie Steri Stumpie??

Wel, ja.😂

Kommersiële melk (melk wat ons in die winkel koop) is HIPER INFLAMMATORIES, ons liggame wil dit eintlik glad nie hê nie.

Die hele proses van om melk te pasteriseur verander die proteïen struktuur van melk. Kommersiële bevat dan die A1 en A2 kaseïen proteïen wat baie skade in ons liggame maak.

Kommersiële melk - koeie word met groeihormone bespuit en kry voer om te eet wat regtig sleg is vir hulle en ons gesondheid.

Ongelukkig is koeimelk een van die eerste voedselsoorte wat ons vir babas gee as eerste kos.
Dan verstaan ons nie die konstante loopneus en veluitslag nie.

Kan ons dan geen melk ooit weer drink nie?

Nie koeimelk nie, nee.
Veral nie kommersiële melk nie.

Ons kan wel koeimelk drink, mits dit rou is, onbehandeld, direk van 'n boer se plaas wat sy koei net gras voer.

Slegs in hierdie geval, sal jy dalk koeimelk beter kan hanteer.

Alternatiewe is -
Bokmelk
Skaapmelk
Kameelmelk
Amandelmelk
Klappermelk (Coconut milk)

Bokmelk en skaapmelk - mits dit rou is, het baaaie meer gesondheidsvoordele as koeimelk en word baie beter deur die liggaam verwerk.

Fun fact
Bokmelk is die melk wat in struktuur, die naaste aan borsmelk is. 'n Wonderlike alternatief vir Mammas wat nie formule of koeimelk wil gee nie.

So, as jy sit met 'n konstante snuffel in die neus, drup in die keel, aknee, opgeblasenheid…
Sny suiwel heeltemal uit jou dieet, vir tenminste 'n maand, en kyk of jou gesondheid nie drasties verbeter nie.

PS
Amandelmelk, Vanilla essense en bietjie heuning maak steeds 'n heerlike soet Melkie😉

Geldig vir Augustus - Spesiale pryse op Probiotika en Knoffel aanvullings!Geldig tot en met 31 Augustus!Kontak my indien...
21/08/2025

Geldig vir Augustus - Spesiale pryse op Probiotika en Knoffel aanvullings!

Geldig tot en met 31 Augustus!

Kontak my indien jy wil bestel!

Knoffel knoffel - SuperKos 3 is nou op YouTube beskikbaar!
21/08/2025

Knoffel knoffel - SuperKos 3 is nou op YouTube beskikbaar!

Knoffel is 'n merkwaardige groente wat nie genoeg lugtyd kry nie! Van kanker tot kardiovaskulêre siektes - knoffel is behandelend EN voorkomend!Kom leer meet...

19/08/2025

Indien jy wonder wat Knoffel, Kanker en Kardiovaskulêre siektes met mekaar te doen het...

Skakel in vanaand om 19h00

https://meet.google.com/tnj-ggzs-tii

Jy sal nooit weer dieselfde na hierdie merkwaardige groente kyk nie!(ja, dit is 'n groente ;)

14/08/2025

DV Dinsdag 19 Augustus 2025 - 19h00

Knoffel knoffel..die wonderkuur van ons eeu?

Diabetes, Alzheimers, Hartsiektes, Kanker, Hoë bloeddruk...

Kom luister saam!

Die skakel vir die praatjie word gedeel Dinsdag op die WhatsApp groep, Back to Eden.

Hoekom elke liewe persoon Probiotika daagliks moet neem -kyk gerus!
07/08/2025

Hoekom elke liewe persoon Probiotika daagliks moet neem -
kyk gerus!

Hoekom moet elke liewe persoon op die aardbol, daagliks 'n probiotika neem??Sterk woorde, maar hopelik na hierdie praatjie sal jy verstom wees oor die waarde...

04/08/2025

Dagboek Dinsdag, 5 Augustus!

SUPER KOSSE 2....Probiotika!!

Mense, julle wil nie hierdie een mis nie.

Ons gaan kyk na:
- Rol van probiotika in die kolon
- Hoekom elke liewe person probiotika moet drink DAAGLIKS
- Voordele van probiotika
- Spesifieke siektetoestande waar probiotika genesend van aard kan wees (Bloeddruk, depressie en angs, diabetes ens)
- Die ideale probiotika
- Hoe om die regte probiotika te kies
- Gefermenteerde kosse en drankies - moet ons nou kombucha drink of nie???

https://meet.google.com/nvh-egsz-ixd

Hier is die skakel, sien julle more aand!
BacktoEden

Ons eerste Webinar in die SUPER KOSSE reeks het afgeskop, met niks anders asBarleyLife!Kyk gerus op YouTube - https://yo...
04/08/2025

Ons eerste Webinar in die SUPER KOSSE reeks het afgeskop, met niks anders as
BarleyLife!

Kyk gerus op YouTube -
https://youtu.be/jVkHj4NG_40?si=yQGlHOC6BIIkM_Hi

BarleyLife is jou alles-in-een - multivitamien, chlorofil bom, minerale, proteïene en so meer!

Ons skop die reeks van Super Kosse af met die geliefde grassap - BarleyLife.Ons kyk wel na die rol van voeding in die liggaam - in terme van Minerale, Vitami...

11/06/2025

Wat verklap jou STOELGANG van jou algemene gesondheid???

Kyk gerus na hierdie interessante praatjie!

https://youtu.be/sxSM_qwReV8?si=Ndtp9A8lfiQGNAz5

Parasiete, hoofpyne, lae bloeddruk en lae energie kan heel moontlik terug getrek word na die stand van jou stoelgang!

PLUS

Herbal Fiber en Para90 is te koop vir 'n spesiale prys! Kontak my gerus om dit te benut!

Back to Eden

Volgende Dinsdag 19h00 - Gratis Aanlyn Webinarhttps://meet.google.com/ttx-kgwy-obpHet jy al net aangeneem dat Griep deel...
14/05/2025

Volgende Dinsdag 19h00 - Gratis Aanlyn Webinar

https://meet.google.com/ttx-kgwy-obp

Het jy al net aangeneem dat Griep deel is van die winter?

Indien jy en jou gesin KONSTAND siek is, is hierdie praatjie vir jou!

Wenke wat WERK - "tried and tested and sticking to it!"

Back to Eden

Address

Potchefstroom
Potchefstroom

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Back to Eden posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram