Seeley Twins Fundraising

Seeley Twins Fundraising Fondsinsameling vir die pragtige tweeling wat 'n stryd veg teen 'n onbekende neurologiese siekte.

17/08/2023

Dankie Jesus🙌
Ons Kaylea is weer Kaylea😊
Ons vegetertjies❤️
Kaylyn is totaal genees.
Ons weet Kaylea is ook totaal genees, ons verklaar dit🙌 dankie Here dis net U wat die on moontlike kan laat geskied⭐vir ewig sal ek voor U buig en U naam loof en prys.

Ek kyk gister so na my twee dogtertjies. Hoe Die Here hul dra elke dag. Ons weet nog steeds nie wat die "optic neuritis"...
31/03/2023

Ek kyk gister so na my twee dogtertjies. Hoe Die Here hul dra elke dag. Ons weet nog steeds nie wat die "optic neuritis" veroorsaak nie, toetse is als negatief. Maar dis OK want ek weet ons Abba Vader het hulle❤️

Hier is n foto van Kayleatjie wat op so agresiewe behaldeling was, maar nou is sy weer ons Kayleatjie..

Ek dank Die Here vir sy wonderwerk. Wonderwerke bestaan. Ons sal U naam loof en prys tot in ewigheid.
Dis net U wat dit kon moontlik maak. Kaylea speel, hardloop, sing en dis als te danke aan ons Hemelse Vader. As n mamma is ek elke dag so dankbaar en sal by Jesus se voete bly. HY hou ons almal styf vas.

Mag ons hoop gee waar daar dit voel of daar geen hoop is nie, daar is ALTYD hoop saam ons HERDER🌻

Die Here se genade is sooo Groot❤️Ons wag nog steeds vir die toets uitslae..
18/12/2022

Die Here se genade is sooo Groot❤️
Ons wag nog steeds vir die toets uitslae..

28/11/2022

Ons het die beste nuus gekry😀
Kaylyn se visie is van 50% na 80%, optic nerve swelling is daar nog n bietjie, maar haar ogies lyk beter teenoor Julie 2022. Dit vat gewoonlik n jaar plus, maar Kaylyn sin is binne 4maande verbeter😀 sy kry nuwe lensies en kon tot klein letters sien.. 🙌

Kaylea se visie is van 50% na 60 - 70%, haar optic nerve is ook nog bietjie geswel, maar haar ogies lyk ook baie beter. Sy kan wel net 1 lyn lees, en sy sukkel nog met detail maar dit sal reg kom ek weet dit.
🙌 Sy het ook nuwe lensies gekry.

Die Gr 1 stappie - 2ling is reg vir die nuwe jaar🌸

Dankie vir elkeen se gebede en elkeen se bydrae.
Ons sou dit Nooit sonder Die Here gedoen het nie, elke gebed het geneesing gebring. Hulle hardloop, hulle speel, hulle lewe❤️

🙌Alle Eer aan Die Here🙌 dis oor en oor bewys HY is soo lief vir Sy kinders. Elke oggend skenk HY nuwe genade🌸

28/11/2022

Ons toets vandag 14:00 Kaylyn en Kaylea se ogies😀 ek weet die "optic neuritis (swelling agter die ogies) " is heeltemal weg in Jesus Christus se naam en dat hul vissie ten volle herstel is🙌

Bid asb saam ons❤️

Ons wag nog op hul uitslae van die toetse wat onlangs gedoen is.

We did it🙌Die uitslae sal so om en by 2weke vat.Dankie vir elkeen se gebede❤️
09/11/2022

We did it🙌
Die uitslae sal so om en by 2weke vat.
Dankie vir elkeen se gebede❤️

Ons was bietjie stil - ons het gewag vir die nodige vorms en vir die spesifieke toetse wat die dokters wil doen.Ons het ...
07/11/2022

Ons was bietjie stil - ons het gewag vir die nodige vorms en vir die spesifieke toetse wat die dokters wil doen.

Ons het Vrydag die nodige pakkie ontvang.
2ling se toetse word Woensdag 9 Nov 22 gedoen.

In my hart wil ek vir elke persoon baie dankie se, vir elke donasie vir elke gebed en vir elke boodskap en liefde.
Sonder die donasies en fonds insameling sou dit nie moontlik gewees het nie, maar ons het die fondse om die nodige toetse te kan begin. Daar is n reeks toetse wat Potchefstroom toe gaan en dan die Panel Genetic testing gaan Amerika toe.

Ons bid nog steeds vir Wysheid en n deurbraak, 🙌
2ling doen goed hulle is heel okay❤️

Ons God is Groot en Almagtig en SY NAAM sal ons tot in ewigheid prys.. Ons Abba Vader het ons!!!!

Baie baie dankie vir elkeen se bydrae, want dit is nou moontlik vir my 2 poppe🌸

Dankie Jesus Christus🙌

Die 2ling se opvolg afspraak is vroeg Oktober, daarna sal ons weer n update kan gee, verder vra ons asb nogsteeds vir el...
28/09/2022

Die 2ling se opvolg afspraak is vroeg Oktober, daarna sal ons weer n update kan gee, verder vra ons asb nogsteeds vir elkeen se gebede.

BAIE DANKIE aan elke besigheid wat pryse geborg het vir die raffles en speletjies.

Mag julle geseënd wees. Ons waardeer elkeen van julle se ondersteuning.

Parties

Hoe Almagtig is ons Hemelse Vader..My twee poppies kan vandag atletiek hardloop.Alle EER en LOF aan ons Here.Ons dien n ...
27/09/2022

Hoe Almagtig is ons Hemelse Vader..
My twee poppies kan vandag atletiek hardloop.

Alle EER en LOF aan ons Here.
Ons dien n God van wonderwerke.

Dankie JESUS!!

Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag...
26/09/2022

Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deurboor, ter wille van ons ongeregtighede is Hy verbrysel; die straf wat vir ons die vrede aanbring, was op Hom, en deur sy wonde het daar vir ons genesing gekom. Ons almal het gedwaal soos skape, ons het elkeen sy eie pad geloop; maar die Here het die ongeregtigheid van ons almal op Hom laat neerkom. Hy is mishandel, hoewel Hy onderworpe was, en Hy het sy mond nie oopgemaak nie; soos 'n lam wat na die slagplek gelei word en soos 'n skaap wat stom is voor sy skeerders — ja, Hy het sy mond nie oopgemaak nie.
JESAJA 53:4‭-‬7 AFR53

Nogtans het Hý óns krankhede op Hom geneem, en óns smarte — dié het Hy gedra; maar óns het Hom gehou vir een wat geplaag, deur God geslaan en verdruk was. Maar Hy is ter wille van ons oortredinge deur

Address

Pretoria North
Pretoria North
0182

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Seeley Twins Fundraising posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Seeley Twins Fundraising:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram