Nog n dag in die stoel, nog n bietjie pyn maar nog n daggie nader aan gesond wees. Jys soooo dapper en ek is soooo trots op jou. 😘🙏🏻🌸
15/06/2022
Dr Adé👩🏻⚕️en haar twee 🦸🏻♀️supergirls 🦸🏻♀️ to the rescue vandag!!!! 🤩
Baie dankie vir jul mildelike omgee en toewyding in jul beroep. Die verskil wat jul maak in een persoon se wêreld is prysloos. 🙏🏻❤️🌸
09/06/2022
Hierdie 🌸Engelmense🌸 het ons so mooi gehelp vandag. Baie dankie. 🙏🏻
02/12/2021
Ons verstaan heeltemal jou fiets-vrees. Jy kan nou maar jou leerlinglisensie begin gebruik. 😘😎
13/11/2021
Jy cope mooi. Jy lyk mooi. ❤️❤️❤️❤️
09/11/2021
Jy lyk SOOOO mooi!!! Splinternuwe bo-tande.
Skin grafting einde van die maand. Hul gaan n stukkie heup uitsny en die onderste kakebeen herbou. Hersteltyd tot dan. 🙌🏻🙏🏻
09/11/2021
So begin die rekonstruksie.
09/11/2021
The human body is a miraculous creation! Nou om die binnekant te kry om so mooi te lyk soos die buitekant...
06/11/2021
Proof that looks can be deceiving. So bly jy het uitgekom vandag al was jy vroeg moeg. Nog n lang pad wat voorlê. Ten minste lyk jy al beter. 😘😘❤️
Be the first to know and let us send you an email when Wian Jones Pad na Herstel posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.