Danté the little Fighter

  • Home
  • Danté the little Fighter

Danté the little Fighter Updates about Dante the little Fighter

As you all know Danté's story from birth and hospital visits. I haven't posted in a long time. Much has been going on Da...
10/10/2022

As you all know Danté's story from birth and hospital visits. I haven't posted in a long time. Much has been going on Danté is growing and doing good aside the challenges we have each day.

Danté has been diagnosed with CP (CEREBRAL PALSY).
Doctors said we have to make appointments for pediatric neurologists to determine why Danté hasn't reached his milestones yet.
I prayed and asked that Our Heavenly Father would send me someone who understands and knows the difficulty in our lives. My prayers has been answered after a few calls and long conversations and discussions I was referred to an amazing Physician that help so much. Danté loves her and his doing so well.

Moral of the story- There is still good people out there.

Danté can not sit crawl walk or speak but his smile lights up my world. He can say words not sentences yet but it's getting there.

10/03/2022

Vandag 19:20
In PICU

Hallo almal so ons was by die PICU Danté eet maar swak maar gelukkig is hy op n drip hy drink bietjie melk en eet n paar...
10/03/2022

Hallo almal so ons was by die PICU Danté eet maar swak maar gelukkig is hy op n drip hy drink bietjie melk en eet n paar happies purity hulle het vir my gesê hy is baie rustig.

Danté het lekker gespeel en gesels terwyl ons by him gekuier het.

Toe ons nou moes ry so 8 uur se kant toe het hy maar geweldig baie gehuil maar het na die tyd weer bedaar.

Ek sal weer môre 4 uur half 5 updates gee oor die dag en oor sy vordering in PICU.

Baie dankie vir almal se geduld gebede en ondersteuning asook die omgee wat julle het vir Danté 🤗❤️

Ons bly op ons kniee saam almal biddend vir Danté. Hy het Prematurity oorleef 130 dae hy het covid oorleef hy sal definitief hierdie RS VIRUS oorleef die Here is met hom en ons elkeen wat saam hom is en daarvoor is ek verewig dankbaar ❤️🤗✝️🙏🏼

Weereens baie dankie vir almal wat saam ons staan met Danté

Quote:
It takes a village to raise a child ✝️❤️🤗

Nag almal lekker slaap lief vir julle ❤️

Danté is gister middag opgeneem in die hospitaal met die RS virus (Respiratory syncytial virus)Met besoek tyd was Ouma M...
09/03/2022

Danté is gister middag opgeneem in die hospitaal met die RS virus (Respiratory syncytial virus)

Met besoek tyd was Ouma Malinda, Oupa Dewald Loretz en Tannie Boe (Nadine) hier en hy het dit vreeslik geniet. Pappa ( Reinhardt Reinecke )het ook kom hallo sê.

Gisteraand het hy lekker gespeel in sy bedjie en gelag en gesels...vanoggend is ons weer siek en slaap vas met die suurstof.

Vanoggend het Dr booysen hom kom besoek en geconfirm hy het die RS virus.
Hopenlik as alles goed gaan kan ons oor 4 dae ontslaan word...

Danté sukkel maar nog net asemhaling en sy suurstof bly val. Ons glo en vertrou dat die Here ons deur hierdie sal bring.

World prematurity day 💜17 November 💯I'm a proud mother of a Micro Premature baby boy. 💙Danté jy was gebore op 26 weke ba...
17/11/2021

World prematurity day 💜
17 November 💯
I'm a proud mother of a Micro Premature baby boy. 💙

Danté jy was gebore op 26 weke baie mense ken jou verhaal jy was 130 dae in die hospitaal jy was n vegter en is steeds jy is 1 jaar en 3 maande al oud (15 maande). Jy was n week by die huis en jy moes gaan vir n liesbreuk operasie. Jy het covid oor leef in Junie jy was so sterk jy sny tande jy lag elke dag maak nie saak hoe seer of hoe siek jy is nie.
Ek is trots op jou my kind. Mamma en pappa het jou baie lief. ❤

Die Here het jou gedra en jou beskerm. Ons kan net dankbaar wees dat die Here jou vir ons gegee het en jou deur gedra het. 🙏❤

Vandag n jaar terug is jy oor geplaas van af kalafong na netcare montana, hulle het jou so mooi reg gehelp en versorg va...
16/08/2021

Vandag n jaar terug is jy oor geplaas van af kalafong na netcare montana, hulle het jou so mooi reg gehelp en versorg vandag is jy mooi sterk en ons bid net vir verbetering en versorging. Danté Ek het jou vreeslik baie lief my kind. Ek wil jou toe wrap in n bubble wat ek weet onmoontlik is maar ek wil jou net beskerm van die wrede werêld, mense is nooit wie hulle sê hulle is nie hulle steek jou in die rug en breek jou verder en meer as wat jy d**k jy kan gaan. My kind jys so klein maar jy glimlag en is vriendelik met soveel mense, mense wat eendag teen jou gaan draai of hulle rug op jou draai. Ek sal nooit, ek is eerlik soms is ek self raad op, maar ek gaan steeds aan en ek het jou meer lief as water of enige atoom op hierdie aarde en buite die aarde jy is die rede hoekom ek elke dag opstaan letterlik ek voer jou en speel met jou lag as jy lag jy is die lig in ons lewe lief vir jou my kind so dankbaar ek is jou mamma.

Ek onthou dit soos gister:

16 Augustus 2020 12:30 is jy getransfer Montana Netcare Hospitaal toe jy het daar aan gekom 18:00, 5 ure wat jy gefight het sonder suurstof wat jy self asem gehaal het en sterk gebly het want jy wil saam ons wees.

Dankie Here vir U goedheid in ons seun se lewe Dankie Here dat U hom in U liefde omvou het en hom veilig gehou het Dankie Here. 🙏!!!

07/06/2021

Hallo almal.
Familie & Vriende.
Ons het nog geen uitslae terug gekry van die dokter nie sy was veronderstel om ons vandag te bel en sy het nie ons almal wag in spanne en angs vir die uitslae as sy seker sooo lank vat is dit seker goeie nuus. Wel ons hoop so dat dit goeie nuus is.
Ons sal almal laat weet wat die Dokter sê hou Danté se Facebook blad dop ek sal updates stuur sodra ons enige inligting het van af die dokter.

Lekker aand lekker slaap almal veilige week voorentoe.

04/06/2021

Lekker naweek en veilig wees.
Die Reineckes

04/06/2021

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Danté the little Fighter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Danté the little Fighter:

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram