Onderlinge Sorgvereniging "Die MOOT"

Onderlinge Sorgvereniging "Die MOOT" Die OSV is 'n nie-winsgewende organisasie. Met die doel om lede en hul afhanklikes te help wanneer versorging nodig is. Die OSV voorbehou alle regte.

Doel :
Om lede en hul afhanklikes te help en met raad by te staan veral as hul nie aan hospitaal,kliniek, hospitium of aftree-oord vebonde is nie. Om gemeenskapsbetrokkenheid aan te moedig: Om al die inwoners van die Moot, oud en jonk te betrek sodat 'n bekostigbare diens in ons gemeenskap gelewer kan word. Die ondersteuning kan finansieel en /of fisies van aard wees. Minimale lidmaatskapfooi : R50,00 per maand per besoekpunt. Al die fynere detail sal met u bespreek word tydens eerste kennismaking. Jy hoef nie te wag om aan te sluit ookal is jy nou gesond! Sien dit as uitreikingsprojek ! Talle mense in die Moot is die afgelope jare al gehelp met mediese hulpmiddels en professionele sorg!

Address

Pretoria
0001

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Onderlinge Sorgvereniging "Die MOOT" posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram