16/04/2026
Anoniem vra: Ek en my ou/verloofde is so 3/4 jaar saam en n seuntjie van 2.
In die begin was als wonderlik. Maar nou weet nie meer nie.
Drank is n probleem aan sy kant. Die stres van finansies speel n groot rol en als het net begin skeef loop na ons huis af gebrand het. Van daar af het als net afgrond gegaan.
Hy gaan saam pele uit slaap daar oor werk laat. Ek is so moedeloos wn gatvol ek is die brood winner want ek verdien n groter salaris. Ek weet nie meer wat se kant toe nie