Kinderkinetika poog om die neuro-motoriese ontwikkeling van jong kinders 0-13 jaar deur middel van wetenskaplik gebaseerde fisieke aktiwiteit optimal te bevorder. Kinderkinetika lesse word gestrutureer om die kind se groot motoriese vaardighede te stimuleer. Die doel van die lesse is om te verseker dat die kind optimaal ontwikkel en skool gereedheid bevorder. Programme word op verskillende ouderdo
ms- en ontwikkelingsvlakke aangebied. Kinderkinetika se programme is, ontwikkelend, voorkomend en terapeuties van aard. Kinderkinetics aim to develop the neuro-motor development of young children 0-13 years of age through optimal, scientifically based physical activitiy. Kinderkinetics lessons are structured to stimulate gross motor skills. The goal of these lessons are to ensure that children reach certain milestones and to promote school readiness. Programmes focus on different age and developmental stages. Kinderkinetics programmes is developmental, preventative and therapeutical in nature. Vir wie is Kinderkinetika? Kinderkinetika is vir alle kinders. Op ‘n speel-speel wyse sorg ons dat alle kinders hulle optimale potential bereik, omdat ons programme voorkomend, ontwikkelend en terapeuties aangebied word. Kinderkinetika is vir die kind wat sport potensiaal het, die normale kind en kinders met motoriese agterstande, leer-, lees- en aandag probleme sowel as die kind met ‘n gestremdheid. Who is Kinderkinetics for? Kinderkinetics is for all children. In a playful way we ensure that all children reach optimal development. Kinderkinetics is for the child that has sport potential, the normal child and children with motor delays, learning, reading and attention problems and the child with a disability. Hoekom Kinderkinetika? Kinderkinetika fokus op bewegingsaktiwiteite tydens sensitiewe stadiums van die kind se ontwikkeling. Dit word geleentheidsvensters genoem. Dus is dit uiters noodsaaklik dat die korrekte stimulasie plaasvind wanneer die spesifieke geleentheidsvenster daarvoor oop is, omdat die geleentheidsvenster wel look op ‘n sekere ouderdom sluit en dit vir die kind moeiliker is om ‘n vaardigheid aan te leer. Dis in hierdie stadium waar die geleentheidsvenster oop is wanneer die kind die mees ontvanklikste is vir die aanleer en vestiging van nuwe vaardighede. Indien die “venster” gesluit is, beteken dit nie dat die kind nie ‘n vaardigheid sal kan aanleer nie, dit sal net baie langer neem. Why Kinderkinetics? Kinderkinetics focuses on movement activities during critical times in a child's development. It is called and opportunity window. Therefore, it is crucial that the correct stimulation is received when this "window" is open, since the opportunity window closes at a specific age, which makes learning a new skill later on more difficult. During such periods, the child is most susceptible to learning and establishing a new skill. If the "window" is closed it doesn't mean that the child will not be able to learn a new skill; it will just take much longer.