21/11/2025
We are so proud of you ❤️
Amoré Serfontein het verlede skoolvakansie aan die SACOPA (South African Championship of Performing Arts) deelgeneem. 👯♀️
Sy het in die 13–15 ouderdomsgroep gedans en drie Aerial-danse met trots en talent uitgevoer. Met haar uitmuntende prestasie het sy gekwalifiseer vir die Suid-Afrikaanse span — ’n ongelooflike mylpaal! 🇿🇦
Baie geluk, Amoré! Ons is trots op jou.💚