MarkParadys Natural Health & Beauty

  • Home
  • MarkParadys Natural Health & Beauty

MarkParadys Natural Health & Beauty Health and Beauty Products
1 Diana's Bulbinella Cream
2. Solid Perfumes
3. GRASSROOTS ESSENTIALS AND ZINZIBA NATURAL OILS
4. Grassroots Beauty Products

DIANA'S BULBINELLA

Bulbinella (Bulbine frutescence) is indigenous to South Africa and is widely used as a home remedy and by traditional healers for the skin. Bulbinella is effective in supporting skin health and is highly recommended for the natural first aid kit. It's clear and soothing gel forms an invisible 'seal' over the skin, providing ongoing skin conditioning and support throughout the day. Bulbinella has long been considered the pharmacopeias plant of the herbal world; the fleshy leaves yield a jelly like sap that has multiple virtues and applications - as you will see under the 'usage' section. Bushmen and Iron Age dwellers of Southern Africa knew and understood its virtues. It has long been a part of the traditional healer’s arsenal The sap from the leaves of this plant, contains glycol-proteins that posses anti-bacterial properties. Diana’s Bulbinella cream has been develop by Diana Stemmet through effective research, trail and error. Being a sufferer of allergies and having an ultra sensitive skin herself, she read about the healing properties of the Bulbinella plant and was blown away.. Benefits of Diana's Bulbinella Cream (we had EXCELLENT results)
*Skin Rejuvenation
*Anti-aging, wrinkles, "old age spots"
*Uneven skin tone
*Dark pigmentation (Doesn't help for "Vitiligo")
*Fades Birthmarks (after prolonged use)
*Fades tattoo's (after prolonged use)
*Eczema
*Psoriasis
*"Cradle Cap"
*Relief for Shingles
*Relief for Cellulitis
*Skin Cancer
*Skin conditions due to bad blood circulation
*Stimulates Hair growth
*Conditions your hair (use as is / mix with your regular conditioner)
*makes "frizzy hair" more manageable (apply after you washed and dried your hair. Blow dry and style as usual)
*Hair styling cream
*Thickens / strengthens the skin
*Boils
*Ringworms
*Acne / Pimples / Black heads
*Dry / rough / flaky / itchy skin
*Re-hydration of skin
*Insect Bites
*Spider bites
*Bee / Wasp stings
*Stretch marks
*Scars
*Sunburn
*Razor / waxing / nappy Relief for Muscular Dystrophy
*Ingrowing hairs
*Ingrowing nails
*Cracked heels / elbows
*Strengthens your nails
*Fever blister
*Calluses
*Moles
*Warts
*Winter hands & -feet
*Fungal Infections
*Vaginal / Penal rashes & discomfort
*Herpes
*"Restless Legs"
*Painful Varicose Veins
*Painful limbs
*Painful muscles
*Painful arthritis
*Bleeding and painful gums
*Tooth ache
*Sore throat (gargle with Bulbinella Cream)
*Helps to fight early cold- and flu symptoms. (put Bulbinella Cream on small cotton balls and put in ears)
*Sinus & nasal congestion (rub inside nasal cavities)
*Ear pain (put Bulbinella Cream on small cotton balls and put in ears)
*Helps for head aches (put Bulbinella Cream on small cotton balls and put in ears)
*Athlete's foot
*"Burning" feet / limbs
*Diabetic feet
*Smelly feet
*Cuts
*Bruises
*Burn wounds
*Lip Balm
*Eye Cream
*Nipple cream
*Assists with effective blood circulation
*Prevention of bed sores
*"Fly-away" - pets.
*Pets: all skin conditions
*Suitable for babies. Diana also developed X-tream (cellulite Cream), No-No Cream -effective for piles and a Repellent Cream which also contains Bulbinella
**********************
DIANA'S HOODIA WEIGHT LOSS PROGRAM - lose weight permanantly...

You need 2 things to loose weight affectively
1. Metabolism
2. Food

Two Basic Rules
1. MODERATION - In short; you are allowed to eat anything, but in moderation
2. ROUTINE - You have to eat 3 meals per day, every day, at fixed times
**********************

NU SKIN GALVANIC HOME SPA...
Take 10 years off your face & body with the Galvanic Home Spa in the privacy of your own home.. This complete and comprehensive skin care system cleanses, purifies, renews, moisturizes, and reveals younger looking skin—for a more youthful, healthier looking you now and in the future. Need more info contact Elize Smuts - email: mark.paradys@gmail.com /
Cell 084 232 9287

10/08/2022
28/07/2022

Are you in a funk and feeling like you can’t get out of it? Perhaps you’re going through a traumatic event. Your heart and mind are preoccupied with what’s going on in your life. Suddenly, your body starts reacting to the situation. Your body and mind are interconnected. So, when your mind is ...

10/04/2022

Hydrogen peroxide is familiar to many, and all of us probably have it in our cabinet now. We usually think of it as a first aid kit necessity and use it to disinfect minor cuts and scrapes. Additionally, many of you know it’s good for your oral health too. But how many of you knew […]

01/12/2021

Reëls vir my dogter....

1. Maak elke dag jou bed op, al maak jy dit op net voor jy in die bed klim.🛏

2. Dra ordentlike onderklere.🩲

3. Reis lig deur lewe. Pak net die belangrikste in.🧳✈

4. Nederigheid is om God toe te laat om God in jou lewe te wees.💒✝️Dis waar jy jou krag kry.

5. Dit is oukei om te huil as jy seer het, maar as jy klaar gehuil het, staan op, was jou gesig en kyk die lewe vierkantig in die oë.😢

6. As jy moet vloek kies jou woorde reg. As jy moet vloek in die publiek weet wie jou gehoor is.🤬

7. Net omdat jy kan, beteken nie jy moet nie.

8. Geluk is nie permanent nie. Om heel en tevrede met jouself te wees is. Moenie die twee verwar nie.🌸

9. As jy meer as een nag bly....pak jou tas uit.🧳

10. Moet nooit deur 'n stegie loop nie.⚠️

11. Wees minder suiker, meer speserye en net so lekker as wat jy kan sonder om jouself in gedrang te bring.🌶Moet nooit jouself verander nie.

12. Kan nie is dood van kruiwa stoot.🙅‍♀️

13. Hou jou helde op 'n hoë standaard. Wees jou eie held.

14. Moet nooit vir jouself jok nie.🤥

15. Jou lyf.Jou reëls.

16. Droom groot en as jy klaar gedroom het, spring aan die werk om dit waar te maak.🌠

17. Oefen jou passie.🎨🖌🖼

18. Vra!!!Die antwoord kan net nee of ja wees.
🚫
19. As jy jou eie mening het, beter jy weet hoekom.

20. Raak verlief, maar hopelik op kuns, musiek en goeie kos.❤💙💚

21. Onthou altyd goeie maniere. Dankie, asseblief en verskoon my.🌷

22. Raak verlief op niks anders as jouself nie. Jy moet eers jouself lief hê voor jy ander kan lief hê.💕

23. As jy jammer is...bedoel dit.🙇‍♀️

24. Middag slapies is soms belangrik.😴

25. Bevraagteken als behalwe jou eie intuïsie.

26. Jy is genoeg.💙

27. Moet nooit dat iemand jou minderwaardig laat voel nie. Jy is pragtig. Bly weg van 'n persoon wat jou so laat voel.💕🌸

28. Maak nie saak wat nie, jy kan altyd huis toe kom met enige iets. Ons sal altyd daar wees vir jou.🏡🏠

29. Wees gelukkig, bid elke dag en onthou waar jou wortels geplant is.🙏

30. Sê wat jy bedoel en bedoel wat jy sê.

31. 'n Ma en pa het jou onvoorwaardelik lief.❤💚💕💙

32. En niemand het jou liewer as 'n ma nie.

©️Zuléka

05/10/2021

Beet - Eet jouself gesond.
Beet is een van die groentes wat die minste erken en waardeer word, miskien as gevolg van onaangename voorkoms en die neiging om klere en hande te vlek.
Maar dit is belangrik om hierdie hoogs voedsame groente in jou dieet in te sluit.
===================
Beet is laag in vet, propvol vitamiene en minerale, en vol kragtige antioksidante.
Dit bevat kalium, magnesium, yster, vitamiene A, B6 en C, foliensuur, sink, koolhidrate, proteïene en oplosbare vesel.
Beide die blare en die beet kan geëet word.
Die beet kan rou geëet word in 'n slaai, of gekook word sonder om die skil te verwyder, om al die voedingstowwe daarin te behou.
Jy kan beet gaarmaak of vars beetsap meng met ander groentesap.
Ook kan die blare gekook en geniet word op dieselfde manier as spinasie.
=================
1. Verbeter breinfunksie
Beet het 'n verstommende positiewe effek op breinfunksie, aangesien dit help om bloedvloei na die brein te verhoog. Dit help om ouderdomsverwante demensie te beveg.
Die hoë konsentrasie van nitrate in beet speel 'n sleutelrol in die bekamping van die progressie van demensie en die verbetering van breinfunksie.
Nitrate word omskep in nitriet deur bakterieë in die mond, en dit help om bloedvate in die liggaam oop te maak, wat bloedvloei en suurstof in die liggaam, insluitend die brein, verhoog.
Dit is ook ryk aan antioksidante wat baie voordelig is om toestande soos Alzheimer’s af te weer.
Bo die ouderdom van 40 moet 'n mens gereeld 'n halwe glas beetsap drink, gemeng met ander groen groentesap om sterk geheue te verseker.
=================
2. Verhoed Kanker
Die unieke kombinasie van antioksidante en anti-inflammatoriese molekules in beet help om die risiko van baie soorte kanker soos kolon-, long-, maag-, senuwee-, bors-, prostaat- en testikulêre kanker te verminder.
Die betacyanien wat in beet voorkom, vertraag die groei van tumors in mense wat aan prostaat- en borskanker ly.
Om kanker te veg, eet gereeld beet in slaai of sapvorm.
====================
3. Beheer bloeddruk
Mense met hoë bloeddruk kan baie baat vind by gereelde gebruik van beet, as gevolg van die hoë nitraatinhoud. Die liggaam sit nitrate om in nitriete en 'n gas wat stikstofoksied genoem word. Albei hierdie komponente help om die are te verruim en die bloeddruk te verlaag.
Saam met die verlaging van hoë bloeddruk verminder die beet ook die risiko van beroerte, hartaanvalle en ander kardiovaskulêre probleme. Eet dus daagliks beet om hartgesondheid te behou en bloeddruk te besheer.
===================
4. Verbeter stamina
Gekookte beet of beetsap voor oefening of fisiese aktiwiteit verhoog jou prestasie vlak.
Die nitrate in beet word omskep in stikstofoksied deur die liggaam. Die stikstofoksied maak bloedvate wyer, wat op sy b***t die suurstoflewering in die liggaam verbeter, en prestasie verhoog. Ook sal jy meer stamina hê en minder moeg voel.
Die volgende keer wanneer jy ekstra stamina en uithouvermoë nodig het, drink net ‘n bietjie beetsap.
=================
5. Beheer cholesterol
Beet speel ook 'n rol in die verlaging van die vlak van laedigtheid lipoproteïen (LDL), die “slegte” cholesterol as gevolg van karotenoïede en flavonoïede in beet.
Beet kan die totale cholesterol- en trigliseriedevlakke verlaag, terwyl die hoëdigtheid lipoproteïen (HDL) of goeie cholesterol verhoog word. Die plantchemikalieë in beet is daarvoor verantwoordelik. Verder help die oplosbare vesel in beet om die slegte cholesterol te verminder en uit te skakel.
============
6. Ondersteun been gesondheid
Beet in jou dieet beteken ook sterker bene en tande. Beet bevat silika wat die liggaam help om kalsium korrek te gebruik.
Kalsium is die sleutelvoedingstof vir gesonde en sterk bene.
Beet is ook ryk aan ander been-gesonde voedingstowwe soos folaat, vitamien C, mangaan, magnesium en koper. Al hierdie voedingstowwe speel 'n belangrike rol in die bou en versterking van jou bene.
Eet daagliks 'n halwe beet in 'n slaai, om toestande soos osteoporose en brosbeensiekte te veg.
==============
7. Behandel bloedarmoede
Aangesien beet hoog is in ysterinhoud, kan dit help om bloedarmoede en lae bloed-hemoglobien te voorkom en te behandel. Yster help om die rooibloedselle te laat vernuwe, wat die vervoer van suurstof en voedingstowwe na verskillende dele van die liggaam verbeter. Die koper in beet help ook die liggaam om die yster beter te absorbeer.
As jy daagliks beet beet drink, help dit om rooibloedselle te herstel en te heraktiveer. Dit help dus om bloedarmoede te behandel.
=================
8. Help met detox
Beetsap is baie effektief om jou lewer te help om te detox. Dit is hoofsaaklik te danke aan die van metionien en glisien-betaien in beet. Albei hierdie pigmente stimuleer die lewer selle en ondersteun ook detox.
Beetsap beskerm ook die lewer teen vetterige afsettings as gevolg van proteïen tekorte en alkoholmisbruik. Beetsap is ook ryk aan choline wat help om gal- of lewerprobleme te bekamp.
===================
9. Voorkom Geboortedefekte
Beett is goed vir swanger vroue as gevolg van die hoë inhoud foliensuur. Foliensuur is 'n noodsaaklike komponent vir die behoorlike vorming van die ongebore kind se rugmurg, wat sodoende beskerm teen toestande soos spina bifida.
Bowendien verseker die yster in beet goeie bloedbou vir die baba, en meer energie vir verwagtende moeders.
'n Halwe koppie gekookte of gesnyde beet daagliks is 'n moet vir swanger vroue.
====================
10. Verminder velprobleme
Beet is ook goed vir jou vel. Die anti-inflammatoriese eienskappe help met die voorkoming en genesing van velontsteking soos aknee en absesse.
Beet help ook om jou bloed te suiwer, wat op sy b***t 'n gesonde velkleur gee. Verder bevorder dit die verwydering van dooie selle en vorming van nuwes.
Daarbenewens beskerm die anti-oksidant eienskappe in beet die vel van voortydige veroudering deur die vrystelling van vry radikale effekte te neutraliseer.
Om jou skoonheid te behou en gesonde vel te handhaaf moet jy gereeld beetsap drink.
===================
11. Diabetes
Aangesien beet hoog is in natuurlike suikerinhoud, bly baie mense weg daarvan as hulle aan diabetes ly. Hierdie groente is egter meer voordelig vir diabete, vir meer as een rede.
Hier is hoekom:
• Behalwe dat beet natuurlike suiker het, is dit ook hoog in vesel, kalium en folaat wat vir almal goed is, insluitend diabete.
• Beet het 'n glukemiese telling van 64 wat nie te laag is nie, maar wanneer die natuurlike suikers verteer word, word dit nie te gou omskep in glukose nie.
• Aangesien beet hoog is in nitraat inhoud, help dit ook om die kognitiewe funksie in diabete te verbeter indien dit twee weke op 'n keer gebruik word.
• Alhoewel beet hoog is in natuurlike suikers, is die tempo van die omskakeling na glukose laag. Dit vermy enige skielike toename in glukosevlakke in die bloedstroom.
• Beet is ook effektief in die vermindering van homocysteine wat kan lei tot chroniese kwale in die hart en ander organe.
• Die betaïne in beet is verantwoordelik vir sy hoë medisinale waarde. Betaine help om vetterige neerslae in die liggaam te verminder. Dit verseker dat die aanvang van tipe 2-diabetes vertraag kan word vir die wat gereeld die beet eet.
• Beet in rou vorm, word as beter beskou vir diabetes pasiëne. Dit is as gevolg van die hoë vlak van natuurlike suikers.
• Beet word ingesluit in 'n diabeet se eetplan indien dit in die vorm van slaaie is. Beett is beste gekook of in slaai gerasper.
• Die sap van beet is ook vol nutriënte en kan geleidelik ingebring word.
• Alhoewel beet hoog is in suikers, lei beet nie tot hoë glucose konsentrasie in die bloed van diabetes pasiënte nie.
• Die insluiting van suikerbeet in die ontbyt van 'n diabeet verhoog die vlak van somatostatien, die groeihormoon wat hormone inhibeer.
• Wanneer beet saam met 'n ete saamgeneem word, neem die tempo van absorpsie van glukose in die bloedstroom af.
Annatjie K Joubert
Repost Kaalvoet/Barefoot Chef

Address


Telephone

+27842329287

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MarkParadys Natural Health & Beauty posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to MarkParadys Natural Health & Beauty:

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram