Corne Ferreira Physiotherapy

Corne Ferreira Physiotherapy With 20+ years of experience in Sport, Orthopaedic and Musculo-sceletal injuries, I can provide hand

With 20+ years of experience in Sport, Orthopaedic and Musculo-sceletal injuries, I can provide hands-on relief for all your joint and muscle pain!

GOEIE NUUS!! As gesondheidswerker is ek steeds beskikbaar om u te help gedurende die volgende 3 weke. As u enige rug, ne...
27/03/2020

GOEIE NUUS!! As gesondheidswerker is ek steeds beskikbaar om u te help gedurende die volgende 3 weke. As u enige rug, nek of hoofpyne of ander spier of gewrigsbeserings het, skakel my gerus by Tel 0631933685. Vir pasiente in die Riversdal area sal ek tuisbesoeke teen geen ekstra koste doen. Geen doktersverwysing nodig. Gewone gesondheidsvoorsorgmaatreels sal getref word. Laat weet gerus u vriende en familie ook.

Februarie is die maand van liefde. Wees lief vir jouself of jou wederhelfte en raak ontslae van daardie hoofpyn, nek- of...
25/02/2020

Februarie is die maand van liefde. Wees lief vir jouself of jou wederhelfte en raak ontslae van daardie hoofpyn, nek- of rugpyn, seer spiere of gewrigte. Skakel my gerus vir 'n afspraak, geen doktersverwysing nodig.

Februarie is die maand van liefde. Wees lief vir jouself of jou wederhelfte en raak ontslae van daardie hoofpyn, nek- of...
12/02/2020

Februarie is die maand van liefde. Wees lief vir jouself of jou wederhelfte en raak ontslae van daardie hoofpyn, nek- of rugpyn, seer spiere of gewrigte. Skakel my by
Tel 0631933685
Reitzstraat 25, Riversdal

Die somer is op hande. Wat sal gebeur as jou kind in die swembad val? Kan hy/sy dryf of kant toe swem? Kom skryf hulle i...
08/10/2018

Die somer is op hande. Wat sal gebeur as jou kind in die swembad val? Kan hy/sy dryf of kant toe swem? Kom skryf hulle in by Aquatots- Waterveiligheidsklasse, Riversdal, en laat hulle speel speel leer. Vir alle kinders 3-6 jaar oud. Ons begin DV 1 November, Maandae en Donderdae. Vir navrae skakel Corne Ferreira- Fisioterapie Tel 0631933685. Stuur gerus die boodskap aan vir jou vriende en red dalk 'n lewe!

Oeps! Pas die somersklere nie meer nie? Kom sluit aan by ons Be-U-tifull oefengroep. Hope pret terwyl jy ferm raak. Brin...
31/08/2018

Oeps! Pas die somersklere nie meer nie? Kom sluit aan by ons Be-U-tifull oefengroep. Hope pret terwyl jy ferm raak. Bring jou vriendinne saam!

Het die lente jou gemotiveer om weer te begin draf? Langafstand-atlete kry dikwels ITB met gevolglik knie-pyn wanneer di...
30/08/2018

Het die lente jou gemotiveer om weer te begin draf? Langafstand-atlete kry dikwels ITB met gevolglik knie-pyn wanneer die spier aan die kant van die bobeen te styf raak agv ooroefening, verkeerde voet-posisie, skoene, ens. Kan dit jou probleem wees? Goeie nuus! Jy hoef nie vir altyd jou drafskoene weg te pak nie, jou fisioterapeut kan help. Skakel gerus vir evaluasie en behandeling.

A painful condition in which connective tissue rubs against the thighbone.

Om fisio van sportspanne te wees is nie altyd so "glamorous" soos dit klink nie. Soms moet jy 4.00 am al opstaan om Paar...
24/07/2018

Om fisio van sportspanne te wees is nie altyd so "glamorous" soos dit klink nie. Soms moet jy 4.00 am al opstaan om Paarl toe te ry vir die dag se wedstryde! Maar as jy huis toe kom met 'n geskiedkundige telling soos die teen die sterkte Boys High is alles die moeite werd!! EN boon-op geen beserings nie. Eks trots op julle Bulle!

Vakansie feestelikheid jou ingehaal? Nuwe voornemens oor meer te oefen in 2018? Meer entoesiasties as fiks? Kom sluit aa...
15/01/2018

Vakansie feestelikheid jou ingehaal? Nuwe voornemens oor meer te oefen in 2018? Meer entoesiasties as fiks? Kom sluit aan by die Be-U-tifull oefengroep vir lae intensiteit oefeninge en hope pret! Laat weet gerus jou vriende en ons maak dit saam 'n gesonde jaar!

Address

25 Reitz Street
Riversdale
6670

Telephone

0631 933 685

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Corne Ferreira Physiotherapy posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Corne Ferreira Physiotherapy:

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram