
06/08/2024
Is jy al n Klein Agent?🌸
Lees bietjie hier bo oor hoe dit werk om n klein Agent te word!
Daar is wel verskeie opsies! Jy hoef nie n Agent te wees om n inkomste met Klein te begin nie!
Jy kan n Handelshoek of n Kiosk eienaar ook word!
Vir meer inligting oor👇🏻
🐑AGENTSKAP
🐑HANDELSHOEKE
🐑KIOSKS
Kontak my op 084 542 9166 en ek vertel jou van elke opsie op my lys!