Arendsnes Oord

Arendsnes Oord Ons is 'n oord vir bejaardes... Selfsorg en versorging waar nodig is. Hierdie sorg doen ons met toewyding, respek en liefde deur bekwame versorgings personeel.

Fotos van Terapie.... En amper vergeet ek van Toetsi (wat 'n wesie was) wat nou haar forever huis gevind het by Nancy...
21/02/2026

Fotos van Terapie.... En amper vergeet ek van Toetsi (wat 'n wesie was) wat nou haar forever huis gevind het by Nancy...

So kry ons 1 keer 'n maand kuiermense met hulle 4 voetiges....(Terapie Honde)...  Dankie dat julle, julle  diere bring, ...
21/02/2026

So kry ons 1 keer 'n maand kuiermense met hulle 4 voetiges....(Terapie Honde)... Dankie dat julle, julle diere bring, en julle tyd aan ons inwoners gee. Hulle
geniet die diere ongelooflik baie.... Hulle sien al klaar uit na die volgende kuier aksie. Baie dankie aand Nancy met Rees, (wat ongelukkig nie die week gekom het nie) Dan Fritz met Spikkels en Jo-Ann met Daizy (wat die gunsteling was)...

10/02/2026
09/02/2026

Baie Welkom aan Al die nuwelinge....

So word 96 gevier saam met haar kinders En van haar Klein kinders....Ons wens haar God's rykste seën toe...
17/01/2026

So word 96 gevier saam met haar kinders En van haar Klein kinders....
Ons wens haar God's rykste seën toe...

05/01/2026

Onmiddellik beskikbaar:

1. Kamer vir enkel persoon met 'n deel badkamder

2. Woonstel vir 'n paartjie met eie badkamer en kombuisie...

Byde sluit in etes en wasgoed..... Met of sonder versorging.....

Vir meer besonderhede,,,,, skakel 083 366 0105

18/12/2025

1. Bed beskikbaar vir 'n dame in deel kamer, wat versorging nodig het....

2. Kamer beskikbaar met 'n deel badkamer vanaf 1 Jan 2026.......

Kontak my vir meer besonderhede....... 083 366 0105

30/10/2025

ArendsNes Oord het beddens beskikbaar vir versorging, ingesluit etes En wasgoed. Het ook ń bachelor woonstel beskikbaar vanaf 3 November....
Skakel 083 366 0105 vir enige verdere navrae......

30/09/2025

ArendsNes Oord het beddens beskikbaar vir versorging, ingesluit etes En wasgoed.
Skakel 083 366 0105 vir enige navrae

11/08/2025

Goeie more

Plekke beskikbaar vir 3 dames :

2 vir verswakte dames en 1 vir 'n selfversogende dame ....

Dit is aldrie in deelkamers.

Kontank ons by ArendsNes Oord 083 366 0105 vir enige verdere navrae

Groete

Elna

Address

Sasolburg
1947

Opening Hours

Monday 08:30 - 16:30
Tuesday 08:30 - 16:30
Wednesday 08:30 - 16:30
Thursday 08:30 - 16:30
Friday 08:30 - 16:30
Saturday 08:30 - 14:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Arendsnes Oord posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category