
15/10/2024
Die eksamens is OP ons en ouers kou alklaar polse oor die uitkomste😨
By SmartBrain kan ons leerders help om suksesvolle resultate te bereik. Hoe gouer hulle begin, hoe beter! 🥇
By SmartBrain is die polse én die rapporte in goeie hande😉