Inspireer my*

Inspireer my* Inspirasie, motiverende gesegdes & interessante inligting & idees met & omtrent kinders & kinders grootmaak, asook oor die lewe in die geheel.

Omdat ons almal soms 'n bietjie inspirasie nodig het! As Opvoedkundige berader spesialiserend in Spelterapie, lees ek baie op omtrent kinders& kinders grootmaak, en ek geniet veral interessante& motiverende gesegdes omtrent kinders of sommer in die geheel- ek het gedink ander kan dit ook dalk geniet & baat daarby vind. Dit lรช al lank op my hart om iets soos hierdie te begin waar ek my geliefde gesegdes& inspirerende woorde wat ek vind met ander kan deel!

This is awesomehttps://www.facebook.com/share/p/1Acep4E5wF/
09/07/2025

This is awesome
https://www.facebook.com/share/p/1Acep4E5wF/

Barbie is launching its first doll with Type 1 diabetes, Mattel announced Tuesday.

The new doll features a continuous glucose monitor and insulin pump, two medical devices that people use, carry or wear when they have Type 1 diabetes, which is a chronic condition where the body doesn't make any or enough of the insulin hormone.

In addition to the doll, Barbie is also introducing two more dolls of Peloton fitness instructor Robin Arzรณn in the U.S. and model Lila Moss in the U.K., both of whom are Type 1 diabetes advocates.

Read more: https://abcnews.visitlink.me/5va8SX

Sterkte met die eksamens! https://www.facebook.com/share/p/15StRwzSWu/
04/06/2025

Sterkte met die eksamens! https://www.facebook.com/share/p/15StRwzSWu/

Die eksamen is om die draai (in die Jacobs-huis, in elk geval). Skryf jul kinders al eksamen, en hoe gaan dit? Hier's 'n rympie om die eksamenstres 'n bietjie hok te slaan! ๐Ÿ˜†

Oulike Afrikaanse alfabet! Geniet al die vierings! My kinders is aangetrek soos idiome vandag! Soveel pret๐Ÿ˜„๐Ÿคฉ https://www...
08/05/2025

Oulike Afrikaanse alfabet! Geniet al die vierings! My kinders is aangetrek soos idiome vandag! Soveel pret๐Ÿ˜„๐Ÿคฉ https://www.facebook.com/share/p/1CDAfGD3QV/

Gelukkige 100ste verjaarsdag, Afrikaans!
Donderdag, 8 Mei 2025
๐Ÿ“š๐Ÿ“š๐Ÿ“š
Vandag vier ons nie net โ€™n taal nie, maar โ€™n skatkis van stories, liedere, gedagtes en drome. Vir โ€™n eeu lank het jy harte verbind, kennis oorgedra en identiteit gevorm.
Jy is die stem van ons geskiedenis รฉn van ons toekoms.
Mag jy nog lank leef in klaskamers, boeke, gedigte en gesprekke โ€“ lewendig, ryk en trots.

Lank lewe Afrikaans!
100% Afrikaans Afrikaans 100 Trots Afrikaans
๐ŸŽ‰๐ŸŽ‚๐ŸŽˆ๐ŸŽŠ



Address

Strand
Strand

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Inspireer my* posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Inspireer my*:

Share

Category