Klein Bederf in die Bosveld

Klein Bederf in die Bosveld Top-kwaliteit, natuurlik en organiese produkte! Net die beste, natuurlik!!

07/05/2026

Celebrating my 1st year on Facebook. Thank you for your continuing support. I could never have made it without you. 🙏🤗🎉

-50% TEE-TYD UITVERKOPING ! UIT MET DIE OU... en in met die OU GUNSTELINGEVolgende week gaan almal se gunsteling Klein t...
07/05/2026

-50% TEE-TYD UITVERKOPING !

UIT MET DIE OU... en in met die OU GUNSTELINGE

Volgende week gaan almal se gunsteling Klein tee, ons Lietsjie, Roos & Rooibos EN ons Lemoen&Vanielje Heuningbos, weer in voorraad wees aanlyn en in ons winkel.

Om plek te maak is al ons ander geure op uitverkoping... maak seker jy kry genoeg TEE vir die hele winter...
Beskikbaar terwyl voorraad hou.

www.kleinsewinkel.co.za

Soms raak ons moeg… moedeloos… en voel ons of ons verdwaal het tussen alles wat van ons verwag word.Maar dan herinner Hy...
16/04/2026

Soms raak ons moeg… moedeloos… en voel ons of ons verdwaal het tussen alles wat van ons verwag word.

Maar dan herinner Hy ons: Hy los nie die een wat weggeraak het nie. Hy soek, Hy dra, Hy bring terug — met liefde en genade. 🤍

“Hy los die 99 om my te red.” – Lukas 15:3–7

Hierdie was een van die spesiale items in ons Dames Maandboks — ’n sagte herinnering dat jy gesien word, gesoek word en oneindig waardevol is. Mag dit jou vandag net weer herinner: Jy is nooit alleen nie.

Registreer hier om deel te word van ons Maandboks-Klub of vra enige van ons landswye Klein Agente om jou te help: https://kleinsewinkel.co.za/dames-maandboks-klub/

PRODUK VD WEEK - BADMELKOntsnap vir ’n oomblik…Daar is min dinge so kosbaar soos ’n stil oomblik net vir jouself. Ons Ba...
11/04/2026

PRODUK VD WEEK - BADMELK

Ontsnap vir ’n oomblik…
Daar is min dinge so kosbaar soos ’n stil oomblik net vir jouself. Ons Badmelk is spesiaal ontwikkel om jou bad te omskep in ’n sagte, luukse ervaring wat jou liggaam én siel voed.

Met ñ romerige tekstuur help dit om jou vel te bevogtig, terwyl dit jou laat ontspan na ’n lang dag. Dis die perfekte manier om jouself te bederf – sag, vroulik en met ñ KLEIN bietjie liefde 🩷

www.kleinsewinkel.co.za

10/04/2026

FÉJNBOS VRYDAG

Vandag kyk ons weer na APRICOT KERNEL OIL.
Dit is ’n ligte, voedende olie wat vinnig in die vel intrek sonder om dit olierig te laat voel. Dit is ryk aan vitamiene A en E, wat help om die vel sag, soepel en gehidreer te hou.

Hierdie sagte olie is ideaal vir alle veltipes, selfs sensitiewe vel, en kan help om droë, dowwe vel weer lewendig en stralend te maak.

Perfek vir daaglikse gebruik om jou vel natuurlik te versorg en te beskerm.

Klein maak dit baie maklik vir ons Agente en kliënte om op hoogte te bly van watse produkte beskikbaar is én ook om best...
08/04/2026

Klein maak dit baie maklik vir ons Agente en kliënte om op hoogte te bly van watse produkte beskikbaar is én ook om bestellings te plaas.

Ons Maandelikse Brosjure, sowel as Katalogusse is ALTYD beskikbaar op ons webblad - https://kleinsewinkel.co.za/katalogusse

Kontak my gerus met jou bestelling.

Hello April 🩷April fluister sag…van oggende wat stadig begin...van oomblikke net vir jouself...van die skoonheid van vro...
01/04/2026

Hello April đź©·

April fluister sag…
van oggende wat stadig begin...
van oomblikke net vir jouself...
van die skoonheid van vrou-wees.

Ons April brosjure vier vroulikheid in sy mooiste vorm – met die sprankelende elegansie van Sjampanje-Roos
en die sagte, troosvolle geur van Lietsjie, Roos & Rooibos.

Laat jouself wegraak in geure wat jou laat blom, van binne en buite 🌸

https://kleinsewinkel.co.za/produk-kategorie/maandbrosjure/

KOSBARE KLEINTJIESSagte, kindervriendelike bad- en lyfprodukte vol kleure en geure wat nie nét jou kleintjie sal skoon m...
30/03/2026

KOSBARE KLEINTJIES

Sagte, kindervriendelike bad- en lyfprodukte vol kleure en geure wat nie nét jou kleintjie sal skoon maak nie maar oók lekker laat ruik en badtyd ’n avontuur maak.

Daar is nog net TWEE dae oor wat jy uit ons Maart brosjure kan bestel.

🌟 VELSORG 🌟Klein se Gesigskuim maak skoon sonder om jou vel uit te droog en is ideaal vir elke dag – selfs vir ñ sensiti...
28/03/2026

🌟 VELSORG 🌟

Klein se Gesigskuim maak skoon sonder om jou vel uit te droog en is ideaal vir elke dag – selfs vir ñ sensitiewe vel.

Dit help om rooiheid en inflammasie te verminder, bevorder genesing en hou jou vel se natuurlike vogbalans mooi in plek. Geskik vir alle veltipes en die hele familie.

As jy ’n reiniger soek wat jou vel vars laat voel sonder enige skadelike chemikalieë, is Klein se GesigSkuim die antwoord.

🌿 Gebruik soggens en saans
🌿 Ligte sirkelbewegings vir ’n sagte, deeglike was
🌿 Perfek vir jou daaglikse velsorgroetine

Address

Swartklip
0370

Opening Hours

Monday 07:00 - 18:00
Tuesday 07:00 - 18:00
Wednesday 07:00 - 18:00
Thursday 07:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 18:00

Telephone

+27796345042

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Klein Bederf in die Bosveld posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Klein Bederf in die Bosveld:

Share