Kleuterland Dagsorg Amptelik

  • Home
  • Kleuterland Dagsorg Amptelik

Kleuterland Dagsorg Amptelik Ons leer speel-speel
Selfvertroue
Vaardighede
Onafhanklikheid
en soveel meer
���

Puzzels is nie net pret nie, dit’s ’n wonderlike manier om ons maaitjies se breintjies en handjies te help groei!Elke st...
12/08/2025

Puzzels is nie net pret nie, dit’s ’n wonderlike manier om ons maaitjies se breintjies en handjies te help groei!

Elke stukkie wat pas, bou
🧩Konsentrasie
Leer ons maaitjies om vir langer te fokus.
🧩 Probleemoplossing
Ons maaitjies d**k slim om die regte stukkie te vind.
🧩 Hand- en oog koördinasie
Hier ontwikkel ons kleuterland maaitjies se fyn motoriese vaardighede.
🧩 Spanwerk & Geduld
Ons leer saamwerk en nie tou opgooi nie, deel is 'n baie belangrike deel van speel-speel leer.

En natuurlik… die trots en glimlag as daardie laaste stukkie in sy plekkie klik!

Vir meer inligting oor Kleuterland dagsorg kontak ons gerus
079 529 5260
💙💚🧡

So lyk ons oggende hier by Kleuterland Dagsorg Bybel-lees tyd is vir ons ’n kosbare oomblik waar klein hartjies groot wa...
11/08/2025

So lyk ons oggende hier by Kleuterland Dagsorg

Bybel-lees tyd is vir ons ’n kosbare oomblik waar klein hartjies groot waarhede leer.

Ons sit stil, luister mooi en ontdek saam hoe wonderlik God se Woord is.

"Leer die kind die regte pad, en hy sal daarvolgens bly, ook as hy oud geword het." – Spreuke 22:6

Vir meer inligting oor Kleuterland dagsorg kontak ons gerus
079 529 5260
🧡💙💚

Geseënde Vrouedag! 🌸Vandag vier ons al die ongelooflike vroue  ma’s, oumas, tannies, onderwysers en versorgers Wat elke ...
09/08/2025

Geseënde Vrouedag! 🌸

Vandag vier ons al die ongelooflike vroue ma’s, oumas, tannies, onderwysers en versorgers
Wat elke dag liefde, geduld en krag uitstraal.
By Kleuterland Dagsorg is ons dankbaar vir die groot harte en sagte hande wat ons kleingoed help groei en blom.

Mag julle dag gevul wees met vreugde, bederf en ’n herinnering dat julle kosbaar en uniek is.

Hier by Kleuterland was daar groot pret vandag ! Wie kan raai wat het ons gedoen 😁Vir meer inligting oor Kleuterland dag...
01/08/2025

Hier by Kleuterland was daar groot pret vandag !

Wie kan raai wat het ons gedoen 😁

Vir meer inligting oor Kleuterland dagsorg kontak ons gerus
079 529 5260
🧡💙💚

Kreatiewe oggende by Kleuterland! 🐞Vandag het ons maatjies hul fyn motoriese vaardighede geoefen met ‘n prettige plak-ak...
28/07/2025

Kreatiewe oggende by Kleuterland! 🐞

Vandag het ons maatjies hul fyn motoriese vaardighede geoefen met ‘n prettige plak-aktiwiteit!
Die fokus was om kleurvolle papiertjies binne die sirkel van ons vrolike gogga-prentjie te plak.

Kyk net hoe trots is daai klein handjies!

By Kleuterland glo ons dat leer deur speel en kreatiwiteit hand aan hand gaan.

Vir meer inligting oor Kleuterland dagsorg kontak ons gerus
079 529 5260
💚💙🧡

Vir meer inligting kontak ons gerus 079 529 5260 💚🧡💙
13/07/2025

Vir meer inligting kontak ons gerus
079 529 5260
💚🧡💙

Klei Speel Pret by Kleuterland! 🐛Vandag het ons Kleuterland maaitjies se handjies hard gewerk en kreatiwiteit gevloei me...
11/07/2025

Klei Speel Pret by Kleuterland! 🐛

Vandag het ons Kleuterland maaitjies se handjies hard gewerk en kreatiwiteit gevloei met sagte, kleurvolle klei!
Ons maats het gerol, gedruk, geknyp, gevorm en geknip.

Klei speel is nie net deel van ons daaglikse pret nie ,
dit bou klein spiertjies,
bevorder fyn motoriese ontwikkeling
en leer ons maaitjies geduld.
😁

Onthou die gesiggies van ons Kleuterland maaitjies word weg gesteek vir veiligheids doeleindes en word slegs gedeel met volle toestemming van ons Kleuterland ouers.

Vir meer inligting oor Kleuterland dagsorg kontak ons gerus
079 529 5260
💙💚🧡

Vandag het ons Kleuterland maaitjies kreatief geraak – en sommer ook gesond geëet! 🤭Ons het met gekleurde jogurt gespeel...
10/07/2025

Vandag het ons Kleuterland maaitjies kreatief geraak – en sommer ook gesond geëet! 🤭
Ons het met gekleurde jogurt gespeel én geverf… op roosterbrood! 😋

Hierdie prettige aktiwiteit is deel van ons weeklikse bak-en-brou lessies
💙 dit stimuleer kreatiwiteit en verbeelding
💚 ontwikkel fyn motoriese vaardighede
❤️ moedig gesonde eet aan
en is 100% veilig en eetbaar!

Ons kleuterland maaitjies het hulle kunswerke self gemaak… en toe opgeëet!

💙💚🧡
Vir meer inligting oor Kleuterland dagsorg kontak ons gerus
079 529 5260

Address


Opening Hours

Monday 06:30 - 17:00
Tuesday 06:30 - 17:00
Wednesday 06:30 - 17:00
Thursday 06:30 - 17:00
Friday 06:30 - 15:00

Telephone

+27795295260

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kleuterland Dagsorg Amptelik posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram