
04/09/2025
Sy was hul “geskenk van God”. Toe Reabetswe Mokoena (10 maande) net al hoe sieker word in die Ganyesa-distrikshospitaal in Noordwes, het die meisie se pa, Dobby Mokoena, alles moontlik probeer om haar te laat oorplaas na die Steve Biko- akademiese hospitaal in Pretoria.