Oudtshoorn Funeral Home

  • Home
  • Oudtshoorn Funeral Home

Oudtshoorn Funeral Home Lewe elke dag voluit, want môre is aan niemand belowe nie. Ons is na-ure beskikbaar.

Ons standaard kantoor ure is van Maandag tot Vrydag 08:00 tot 17:00 en op Saterdae van 08:00 tot 12:00.

06/03/2025

Het U geweet? Geen wagperiode is toepaslik wanneer jy 'n bestaande begrafnispolis na Oudtshoorn Begrafnisdienste skuif nie. Kom gesels met ons vriendelike personneel om meer uit te vind!

Remembering our loved ones who cannot be with us during this festive season.
24/12/2024

Remembering our loved ones who cannot be with us during this festive season.

With Christmas comes Faith, Hope and Love.We wish all of these things for you, and your family, during the Festive Seaso...
23/12/2024

With Christmas comes Faith, Hope and Love.
We wish all of these things for you, and your family, during the Festive Season.
From all of us at Oudtshoorn Funeral Home.

Jesus luister na ons wanhoop, vertroos ons en heel die wonde van ons stukkende harte met helende salf van Sy liefde. Ons...
15/12/2024

Jesus luister na ons wanhoop, vertroos ons en heel die wonde van ons stukkende harte met helende salf van Sy liefde. Ons hoef net te luister en ons sal hoor hoe Hy vir ons se: "Ek is hier, my liefste liefste kind."
Namens Marlene en die span hier by Oudtshoorn Begrafnisdienste, betoon ons graag langs hierdie weg ons innige simpatie en meegevoel teenoor die familie van kleine Elri Schoeman. Ons bid vir sterkte, dat Jesus jul in Sy hande sal hou en jul vertroos in die oorweldige tyd van onbeskryfbare hartseer met die verlies van jul engelkind.
Rus saggies Engelkind.

Sterte aan alle Matrikulante wat binnekort met hul Eindeksamen begin.  Ons wens julle net die beste toe.  Onthou:  Glo i...
21/10/2024

Sterte aan alle Matrikulante wat binnekort met hul Eindeksamen begin. Ons wens julle net die beste toe. Onthou: Glo in jouself en alles wat jy is. Weet dat daar iets binne jou is, wat groter is as enige struikelblok. Van almal hier by Oudtshoorn Begrafnisdienste asook die Olivier & Vermeulen Begrafnisdienste Groep. Ons hou vir julle duime vas!

Het u geweet?Oudtshoorn Begrafnisdienste beskik oor 'n 25 sittplek kapel op die perseel vir intieme en privaat gedenkdie...
21/10/2024

Het u geweet?
Oudtshoorn Begrafnisdienste beskik oor 'n 25 sittplek kapel op die perseel vir intieme en privaat gedenkdienste. Die Kapel gebruik is gratis aan almal wat van Oudtshoorn Begrafnisdienste gebruik maak. Kontak ons vir meer inligting by 044 272 5802.

Het u geweet?  Wanneer 'n geliefde sterf, is dit natuurlik 'n baie moeilike en emosionele tyd vir die familie.  Daarom b...
18/10/2024

Het u geweet? Wanneer 'n geliefde sterf, is dit natuurlik 'n baie moeilike en emosionele tyd vir die familie. Daarom bied ons tuis-reëlings aan in die gemak van u woning. Ons handteer alle aspekte van die formaliteite soos dokumentasie, asook reeëlings met betrekking tot die gedenkdiens of teraardebestelling. Hierdie dienste sluit onder meer die Kerk, Dominee, Programme, Blomme, ens. in. Kontak ons vir meer inligting. Tel: 044 272 5802.

Het u geweet?  Oudtshoorn Begrafnisdienste is 24uur beskikbaar, elke dag!  Ons is daaar wanneer jy dit die nodigste het....
16/10/2024

Het u geweet? Oudtshoorn Begrafnisdienste is 24uur beskikbaar, elke dag! Ons is daaar wanneer jy dit die nodigste het. Maak nie saak waar jy begrafnisdekking het nie, ons dienste is vir almal beskikbaar. Kontak ons vandag vir meer inligiting. Tel: 044 272 5802

25/12/2023

Days like today are possibly one of the most difficult days to face when it is the first Christmas without a loved one. It doesn't matter if it is the first or second or even tenth, it is difficult regardless. We are always here for you, always just a call away. Thinking of all the loved ones no longer with us. Today, tomorrow, always.

Our family wishes to extend Season's Greetings to you all.  May the true meaning of the Festive Season bring you joy, to...
22/12/2023

Our family wishes to extend Season's Greetings to you all. May the true meaning of the Festive Season bring you joy, togetherness and love.

Address


Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 17:00

Telephone

+27442725802

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oudtshoorn Funeral Home posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to Oudtshoorn Funeral Home:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Opening Hours
  • Alerts
  • Contact The Practice
  • Claim ownership or report listing
  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share