MH Vorster Tehuis

  • Home
  • MH Vorster Tehuis

MH Vorster Tehuis MH Vorster Tehuis is a homely environment for the old aged with any special needs. For any enquiries

Private and sharing rooms available.We provide loving, quality care to all elderly persons in need of 24 hour care.
25/09/2025

Private and sharing rooms available.
We provide loving, quality care to all elderly persons in need of 24 hour care.

Wat n voorreg was dit vir ons by MHV om vandag n besonderse inwoner se groot verjaarsdag saam met haar en haar familie t...
01/04/2025

Wat n voorreg was dit vir ons by MHV om vandag n besonderse inwoner se groot verjaarsdag saam met haar en haar familie te vier!! 98 jaar !! 🌸🥳🌸

n Lekker bederf so op Menseregte Dag! Baie dankie aan die SRC van CTU vir jul besoek, liefde, omgee en baie lekker 'cupc...
24/03/2025

n Lekker bederf so op Menseregte Dag! Baie dankie aan die SRC van CTU vir jul besoek, liefde, omgee en baie lekker 'cupcakes'!!

Ons spog graag met die nuwe 'sky lights'!!! Dit maak n REUSE verskil aan die beligting! Baie dankie aan Albert Paice van...
10/03/2025

Ons spog graag met die nuwe 'sky lights'!!! Dit maak n REUSE verskil aan die beligting! Baie dankie aan Albert Paice van Rooftek vir jou flink, vinnige en deeglike werk!!

14/02/2025

Ons vier ook die liefde vandag!!
Liefde vir ons medemens, liefde vir ons oueres en liefde vir ons werk! ♥️

Lieflike enkel en dubbel kamers beskikbaar. Beide met noordelike aansig, so heerlik sonnig en warm in die winter. Die du...
10/02/2025

Lieflike enkel en dubbel kamers beskikbaar. Beide met noordelike aansig, so heerlik sonnig en warm in die winter. Die dubbel (deel) kamer het n en-suite, vol badkamer. Vir enige navrae kontak gerus vir Sr Adele McSherry telefonies of via Whatsapp by 0823778333

30/05/2022

Tune in to Radio Fiji 2, your number one Hindi radio station on these frequencies.
Suva/Nadi/Lautoka/Labasa - 105.0 FM
Sigatoka/ Ba - 104.8 FM
Tavua - 105.2 FM
Rakiraki - 105.4 FM.
Source working woman

31/10/2019

Indien enige iemand probleme ondervind het met die "contact us" knoppie - ons vra omverskoning! Hier is my selnr vir enige navrae: 0823778332

05/05/2019

Address

94 Alcade Str

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MH Vorster Tehuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Practice

Send a message to MH Vorster Tehuis:

  • Want your practice to be the top-listed Clinic?

Share

Share on Facebook Share on Twitter Share on LinkedIn
Share on Pinterest Share on Reddit Share via Email
Share on WhatsApp Share on Instagram Share on Telegram